Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Kom eet! Om die tafel met Anita & Deon Meyer

    ISBN: 9780798151641
    Format: paperback
    Hartskos. Dit is was Deon en Anita Meyer in die boek met lesers deel. Die disse in die boek is heerlik, maklik om te maak en geliefd onder Suid-Afrikaners.
    R99,00
    In Stock - Dispatched within 1-3 working days.

    Hartskos. Dit is was Deon en Anita Meyer in die boek met lesers deel. Die disse in die boek is heerlik, maklik om te maak en geliefd onder Suid-Afrikaners. Die wydste verskeidenheid kos kom aan die beurt, van Deon se oggend-muesli tot die broodpoeding waarmee die Meyers Sondagmiddagete afsluit. Trakteer jou mense op heerlike skaapskenkels of murgsagte ribbetjie, gebraaide aartappels en pampoenkoekies. Sluit die ete af met sagopoeding of modderkoek. Baie van die resepte is Karookos uit die Loxton plaasgemeenskap, met 'n spesiale Meyer-kinkel; ander is vinnige kos vir stadsgesinne. Die Meyers het immers vier tieners in die huis, en die tafel sit gereeld vol met familie en vriende. Hul kosfilosofie is dat 'n mens dit moet geniet: die voorbereiding, die geselskap, en die saam eet! Nou nooi Anita en Deon Meyer jou om by hulle te kom aansluit in hul gesellige kuierkombuis.

    Products specifications
    Contributor Meyer, Deon; Meyer, Anita
    Language Afrikaans
    Format paperback
    Height 285.0
    Width 230.0
    Weight 880
    Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
    Publication Date 2011-10-15
    Short Description Hartskos. Dit is was Deon en Anita Meyer in die boek met lesers deel. Die disse in die boek is heerlik, maklik om te maak en geliefd onder Suid-Afrikaners.
    Full Description Hartskos. Dit is was Deon en Anita Meyer in die boek met lesers deel. Die disse in die boek is heerlik, maklik om te maak en geliefd onder Suid-Afrikaners. Die wydste verskeidenheid kos kom aan die beurt, van Deon se oggend-muesli tot die broodpoeding waarmee die Meyers Sondagmiddagete afsluit. Trakteer jou mense op heerlike skaapskenkels of murgsagte ribbetjie, gebraaide aartappels en pampoenkoekies. Sluit die ete af met sagopoeding of modderkoek. Baie van die resepte is Karookos uit die Loxton plaasgemeenskap, met 'n spesiale Meyer-kinkel; ander is vinnige kos vir stadsgesinne. Die Meyers het immers vier tieners in die huis, en die tafel sit gereeld vol met familie en vriende. Hul kosfilosofie is dat 'n mens dit moet geniet: die voorbereiding, die geselskap, en die saam eet! Nou nooi Anita en Deon Meyer jou om by hulle te kom aansluit in hul gesellige kuierkombuis.