Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Die ballade van Robbie de Wee

    Author: Meyer, Deon
    ISBN: 9780798169462
    Format: paperback
    Internasionaal gevierde misdaadskrywer Deon Meyer se bundel tydskrifverhale Bottervisse in die jem het in 1997 verskyn. Die versameling was so gewild dat dit keer op keer herdruk is.
    R266,00
    Dispatched within 7-10 working days.

    Internasionaal gevierde misdaadskrywer Deon Meyer se bundel tydskrifverhale Bottervisse in die jem het in 1997 verskyn. Die versameling was so gewild dat dit keer op keer herdruk is. Nou word hierdie lekkerleesverhale in Æn splinternuwe, hersiene gedaante uitgereik. Boonop met vyf verhale wat nog nooit voorheen gebundel is nie, onder andere ôDie ballade van Robbie de Weeö, die storie wat oorsprong gegee het aan die gelyknamige trefferfilm. Hierdie hersiene uitgawe is byna dubbeld so lank soos Bottervisse in die jem. Elke verhaal ontlok Æn gevoel van deernis met die karakters, of Æn uitbundige skaterlag. En die romantiek, hoewel onkonvensioneel, bly nie agterwee nie. Van eerste tot laaste krul die leser se tone van pure leesplesier.

    Products specifications
    Contributor Meyer, Deon
    Language Afrikaans
    Format paperback
    Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
    Publication Date 2015-08-20
    Short Description Internasionaal gevierde misdaadskrywer Deon Meyer se bundel tydskrifverhale Bottervisse in die jem het in 1997 verskyn. Die versameling was so gewild dat dit keer op keer herdruk is.
    Full Description Internasionaal gevierde misdaadskrywer Deon Meyer se bundel tydskrifverhale Bottervisse in die jem het in 1997 verskyn. Die versameling was so gewild dat dit keer op keer herdruk is. Nou word hierdie lekkerleesverhale in Æn splinternuwe, hersiene gedaante uitgereik. Boonop met vyf verhale wat nog nooit voorheen gebundel is nie, onder andere ôDie ballade van Robbie de Weeö, die storie wat oorsprong gegee het aan die gelyknamige trefferfilm. Hierdie hersiene uitgawe is byna dubbeld so lank soos Bottervisse in die jem. Elke verhaal ontlok Æn gevoel van deernis met die karakters, of Æn uitbundige skaterlag. En die romantiek, hoewel onkonvensioneel, bly nie agterwee nie. Van eerste tot laaste krul die leser se tone van pure leesplesier.