Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Tuisland

    Author: Brynard, Karin
    ISBN: 9781415206935
    Format: paperback
    Kaptein Albertus Beeslaar het genoeg gehad van die platteland. Hy het pas sy bedanking ingedien, maar word vir een laaste sending die Kalahari in gestuur. Die dood van Æn San-leier en klagtes van polisiegeweld word sy missie.
    R236,00
    R270,00
    Dispatched within 7-10 working days.
    Kaptein Albertus Beeslaar het genoeg gehad van die platteland. Hy het pas sy bedanking ingedien, maar word vir een laaste sending die Kalahari in gestuur. Die dood van Æn San-leier en klagtes van polisiegeweld word sy missie. Op die rand van die Kgalagadi-oorgrenspark, waar die laaste afstammelinge van die Kalahari-San in Æn wildernis van sand en Kalahari-leeus woon, loop hy hom in Æn bynes vas. Die brutale aanval op Æn Duitse toeris ontketen Æn rits gebeure wat Æn multimiljoenrandse projek vir die San kan verongeluk. En dan val die volgende dooie. Beeslaar kry Æn nuwe kollega, kolonel Koekoes Mentoor, Æn hardekwas rissiepit wat saam met hom deur Æn doolhof van politiek, mites en moord moet stap. Gelyktydig moet Kytie Rooi, skoonmaakster by Æn luukse gastehuis op Upington, die Kalahari in vlug met Æn vreemde straatkindjie aan die hand. Met die romans Plaasmoord en Onse vaders het Karin Brynard haar reputasie as een van Suid-Afrika se gewildste misdaadskrywers gevestig. In haar derde roman kom haar karakters te staan voor groter uitdagings as ooit te vore.

    Products specifications
    ISBN13 9781415206935
    Contributor Brynard, Karin
    Language Afrikaans
    Format paperback
    Height 234.0
    Width 153.0
    Publisher Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
    Publication Date 2016-05-01
    Short Description Kaptein Albertus Beeslaar het genoeg gehad van die platteland. Hy het pas sy bedanking ingedien, maar word vir een laaste sending die Kalahari in gestuur. Die dood van Æn San-leier en klagtes van polisiegeweld word sy missie.

    Full Description Kaptein Albertus Beeslaar het genoeg gehad van die platteland. Hy het pas sy bedanking ingedien, maar word vir een laaste sending die Kalahari in gestuur. Die dood van Æn San-leier en klagtes van polisiegeweld word sy missie. Op die rand van die Kgalagadi-oorgrenspark, waar die laaste afstammelinge van die Kalahari-San in Æn wildernis van sand en Kalahari-leeus woon, loop hy hom in Æn bynes vas. Die brutale aanval op Æn Duitse toeris ontketen Æn rits gebeure wat Æn multimiljoenrandse projek vir die San kan verongeluk. En dan val die volgende dooie. Beeslaar kry Æn nuwe kollega, kolonel Koekoes Mentoor, Æn hardekwas rissiepit wat saam met hom deur Æn doolhof van politiek, mites en moord moet stap. Gelyktydig moet Kytie Rooi, skoonmaakster by Æn luukse gastehuis op Upington, die Kalahari in vlug met Æn vreemde straatkindjie aan die hand. Met die romans Plaasmoord en Onse vaders het Karin Brynard haar reputasie as een van Suid-Afrika se gewildste misdaadskrywers gevestig. In haar derde roman kom haar karakters te staan voor groter uitdagings as ooit te vore.

    Author Biography Karin Brynard het as skrywer reeds verskeie toekennings verower, waaronder die Universiteit van Johannesburg Debuutprys vir Kreatiewe Skryfwerk, die atkv-prosaprys en twee M-Net-pryse. Haar boeke word ook in Engels, Duits, Frans en Nederlands uitgegee. Sy woon op Stellenbosch.