Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Fantasi

    View as Grid List

    Gertjie se uitstappie

    R29,00 R39,90
    Vir mevrou Eend is vandag Æn belangrike dag - sy gaan haar kuikens leer swem! Terwyl Mamma Eend vir twee van haar eendjies leer duik en kos soek, dwaal Gertjie, die derde eendjie, af ...

    Manie Muis skrik groot

    R29,00 R39,90
    Manie, die klein muisie, sit en kyk hoe Boer Frans werk. Maar dan steek Boer Frans sy hooivurk in die baal waarop Manie sit ... Manie trek soos Æn vrot vel deur die lug, in die rigting van die diere se drinkbak...

    Hansie vlieg weg

    R29,00 R39,90
    Die lug is vol swaar, grys wolke en die wind waai woes. DaarÆs Æn storm op pad! Hansie Haas skuil onder Æn vlieer. Maar dit was dalk nie so Æn goeie plan nie. Die wind waai al hoe sterker...

    Boel en Dolla

    R29,00 R39,90
    Dis Lente. Boel pas die trop koeie op. Skielik hoor hy Æn vreemde geloei. Hy gaan nader ... Kyk net wat le daar op die bodem van die put ...!

    Ses stoute varkies

    R29,00 R39,90
    Daar is ses nuwe varkies op die plaas! Maar hoe groter hulle word, hoe stouter word hulle. Haan roep al die plaasdiere bymekaar om te kom help om die ses karnallies Æn paar lesse in goeie maniere te leer.

    'n Indringer op die plaas

    R29,00 R39,90
    Dis Æn lieflike somersaand op die plaas. Almal slaap. Skielik hoor meneer Uil Æn geblaf. Boel en Dolla, die twee honde, het wakker geword en sit met hul ore gespits. Hulle het iets in die bossies gehoor ...

    Jasper's rhyme-time wordbook

    R30,00 R79,90
    A first bilingual wordbook in full colour. Cheerful rhymes support the familiar themes. The parts of the body, shapes and colours, activities and figures complement the themes. Direct association between object and word.

    Miesiemuis gaan see toe plakkerboek

    R39,00 R59,90
    Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak.

    Klein Grillie spinnekop

    R70,00 R89,90
    Klein Grillie Spinnekop spring op Æn dag weg om te gaan uitvind waarom mense bang vir hom is. Op sy reis vra hy by sy maats en familie raad. Maar elkeen het 'n ander antwoord ... 'n Meevoerende storie waarin kinders leer om ander te aanvaar net soos hulle is.

    Klein Grillie spinnekop - Vakansie op die plaas

    R70,00 R89,90
    Klein Grillie Spinnekop gaan hou vakansie op die plaas. Hy pak sy rubbersteweltjies in en sien baie uit na al die diere wat hy gaan leer ken. Wie weet, dalkies loop hy daar Æn hond-kat-koei raak ...? Æn Heerlike plaasavontuur vir die hele gesin!

    Die gestewelde kat

    R29,00 R39,90
    'n Fantasiewereld, pragtig geillustreer en saamgevat in 'n reeks van ses klassieke stories vir jonk en oud. Word meegevoer op 'n fantastiese reis na die verbeeldingswereld. Eendag, lank, lank gelede ...

    Aspoestertjie

    Die drie varkies

    Rooikappie

    Avonture op die plaas

    R149,00 R200,00
    Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Stories in hierdie bundel: Gertjie se uitstappie; Hansie vlieg weg!; Manie Muis skrik groot; Boel en Dolla; Ses stoute varkies; Æn Indringer op die plaas.

    Nuwe maatjies

    R29,00 R39,90
    Vroegoggend al sit boer Frans buite op 'n bankie. Hy kyk die hele tyd op sy horlosie. Dan tuur hy weer in die pad af. Wie sou hy verwag? 'n Vragmotor kom aangery...

    Nagvlug

    R29,00 R39,90
    Wanneer Manie en Tobie, die twee klein muisies, hul niggies van die vlermuisfmailie leer ken, wil hulle net een ding doen: hulle wil ook vlieg ... Sal hulle droom waar word?

    Die verskriklike voelverskrikker

    R29,00 R39,90
    Fanie is nie die beste voelverskrikker nie. Hy lyk so vriendelik dat die kraaie niks bang vir hom is nie! Sodra boer Frans sy rug draai, vlieg hulle maar weer die saailand in. Maar dan maak die plaasdiere 'n plan ...

    Jag die jagter

    R29,00 R39,90
    Dis Lente. Boel pas die trop koeie op. Skielik hoor hy Æn vreemde geloei. Die plaasdiere het 'n klein bosvarkie alleen tussen die lang gras gevind. Hy het van sy mamma en boeties weggedwaal toe hy van die jagter gevlug het. Almal help om na die stroper en die bosvark-mamma te soek ...

    Katjies in Nood

    R29,00 R39,90
    Daar is ses nuwe varkies op die plaas! Maar hoe groter hulle word, hoe stouter word hulle. Grieta word binnekort 'n mamma. Sy wil haar kleintjies graag op 'n rustige plek in die wereld bring. Sy neem haar intrek in 'n hut op 'n eilandjie in die middel van die rivier. Maar dan bars 'n hewige storm los. Die water styg al hoer ...

    Sirkus op die plaas

    R29,00 R39,90
    Dis Æn lieflike somersaand op die plaas. Almal slaap. Skielik hoor meneer Uil Æn geblaf. Neef George het 'n sirkus. Sy bokkie, Bettie, se een poot het seergekry en sy kom vir 'n paar dae op die plaas aansterk. Bettie voel dadelik tuis tussen die ander diere op die plaas. Maar hulle droom nou net van een ding - om ook in 'n sirkus op te tree ...!

    Miesiemuis gaan visvang plakkerboek

    R39,00 R59,90
    Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak.

    Miesiemuis is siek plakkerboek

    R39,00 R59,90
    Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak.

    Miesiemuis in die kombuis plakkerboek

    R39,00 R59,90
    Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak.

    Sneeuwitjie

    R29,00 R39,90
    'n Fantasiewereld, pragtig geillustreer en saamgevat in 'n reeks van ses klassieke stories vir jonk en oud. Word meegevoer op 'n fantastiese reis na die verbeeldingswereld. Eendag, lank, lank gelede ...

    Klein Grillie spinnekop - Die verjaardagverrassing

    R70,00
    Dit is klein Grillie Spinnekop se verjaardag. Hy het sy web met blommetjies versier en almal kom vier saam. 'n Meevoerende verjaardagstorie waarin kinders saam met Grillie die wonders van Afrika ontdek.

    Klein Grillie spinnekop - Die nuwe sussie

    R70,00
    Klein Grillie Spinnekop kry binnekort 'n babasussie. Hy weet glad nie wat om te verwag nie. Hoe sal dit wees met nog 'n ekstra lyfie in die huis ...?

    Klein Grillie Spinnekop - My plaasvakansie-aktiwiteitsboek

    R32,00
    Het jy lus om saam met Klein Grillie Spinnekop te speel? Gryp jou potlode en kom kleur in, los raaisels op en raak kreatief!

    Klein Grillie Spinnekop - My inkleur- en speletjiesboek

    R32,00
    Speel jy saam? In hierdie boek kan jy saam met Grillie en sy maatjies allerhande dinge maak, prentjies inkleur en raaisels oplos.

    Die Krimpvarkies - Drukkies

    R44,00
    Kasper en Karla is heel beste maats. Daar is soveel dinge om te doen waarvan hulle hou. Maar daar is een ding wat hulle nie kan doen nie ... hulle kan nie vir mekaar drukkies gee nie! Hulle is te stekelrig!

    Die Krimpvarkies - Wegkruipertjie

    R44,00
    Kasper en Karla is heel beste maats. Een herfsdag is die krimpvarkies baie hartseer omdat die blare van die bome begin afval. Hulle vergeet egter die hartseer toe hulle maats maak en wegkruipertjie speel met 'n diertjie wat piep. Maar wat van al die bome met die lee takke?

    My eerste boek oor letters

    R49,00
    Leer deur te speel! Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet-he vir elke jong kind!

    My eerste boek oor syfers

    R49,00
    Leer deur te speel! Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet-he vir elke jong kind!

    My eerste boek oor diere

    R49,00
    Leer deur te speel! Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet-he vir elke jong kind!

    My eerste boek oor speelgoed

    R49,00
    Leer deur te speel! Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet-he vir elke jong kind!

    Fantasi