Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Search

    View as Grid List
    Sort by
    Display per page

    Enjoy! Cooking with Anita & Deon Meyer

    R99,00 R336,00
    Deon and Anita Meyer open their home to us and share the recipes they have come to cherish over their years together. All the dishes in the book are delicious, easy to make and popular among South Africans.

    Kom eet! Om die tafel met Anita & Deon Meyer

    R99,00 R310,00
    Hartskos. Dit is was Deon en Anita Meyer in die boek met lesers deel. Die disse in die boek is heerlik, maklik om te maak en geliefd onder Suid-Afrikaners.

    Onsigbaar

    R511,00
    Lemmer is 'n vryskut-lywag, maar hy's laag af op die pryslys. Hy's die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur.

    13 Uur

    R511,00
    Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans û en beangs. Sy word soos 'n dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Om 05:43 bel hulle vir speurder-inspekteur Bennie Griessel wakker.

    Infanta

    R511,00

    Wie met vuur speel

    R511,00
    By Æn boekeveiling sien Ragel Bergh vir Dirk Buchner raak. Na Æn naweek op Houwhoek weet sy sy is nog nooit so volledig bemin nie. Weens populere aanvraag, die heruitgawe van Deon Meyer se heel eerste spanningsroman!

    Jagveld

    R265,00 R295,00
    Spanningsverhaalkoning Deon Meyer het naas sy topverkoperromans ook sy skryfvinger in Æn aantal film-pasteie. Vir die eerste keer is vier van sy Afrikaanse draaiboeke nou saam te lese: Jakhalsdans, Die laaste tango, Die ballade van Robbie de Wee en ook 2017 se Jagveld. Vermaak op sy beste!

    Die Vrou in Die Blou Mantel

    R325,00

    7 Dae

    R511,00
    Ek sal elke dag 'n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla. So lui die dreigbrief aan die SAPS. En dan begin die jagtog. Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen. Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud.

    Thirteen Hours

    R145,00

    Die ballade van Robbie de Wee

    R266,00 R295,00
    Internasionaal gevierde misdaadskrywer Deon Meyer se bundel tydskrifverhale Bottervisse in die jem het in 1997 verskyn. Die versameling was so gewild dat dit keer op keer herdruk is.

    Cobra

    R173,00
    AWARD-WINNING CRIME FICTION WITH SOUTH AFRICAN SOUL

    Heart Of The Hunter

    R170,00 R200,00
    AWARD-WINNING CRIME FICTION WITH SOUTH AFRICAN SOUL

    Devil's Peak

    R170,00 R200,00
    AWARD-WINNING CRIME FICTION WITH SOUTH AFRICAN SOUL

    Icarus

    R170,00 R200,00
    A gripping thriller from the leading crime writer in South Africa, now with a best-selling international reputation featuring his much loved detective Benny Griessel.

    Heart of the Hunter

    R145,00