Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Search

    View as Grid List
    Sort by
    Display per page

    Trackers

    R145,00
    Lemmer's first rule is: "Don't get involved." A highly skilled bodyguard with a violent, criminal past, he has settled into a quiet life in Loxton, South Africa, where the rural tranquility has helped to calm his explosive temper. But when a wealthy farmer asks for his help in smuggling a pair of rare black rhinos out of Zimbabwe (where they are murdered for their horns), he has a hard time saying no. Before he knows it, Lemmer is on a small airplane, zipping across the border, an airsickness bag in his hand and a military-grade shotgun at his feet. Soon, he will regret the trip very much.
    In "Trackers," internationally-acclaimed thriller writer Deon Meyer expertly weaves together Lemmer's story with a missing person investigation and the machinations of a top intelligence agency. Wielding a phenomenal cast of characters, Meyer delves deep into the people, the breathtaking landscapes, and the politics and problems of this fascinating country. A #1 best-seller in South Africa, "Trackers" is an insightful novel that will take your breath away. mortal danger.

    Orion

    R270,00 R300,00
    'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike middelklashuis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl.

    Fever

    R221,00 R260,00
    A stunning standalone thriller from the leading crime writer in South Africa, author of the best-selling Benny Griessel series.

    Devil's Peak: A Novel

    R490,00 R537,15
    From rising South African thriller writer Meyer comes a gripping suspense novel about revenge, forgiveness, and the race to catch a trained killer.

    Blood Safari

    R145,00

    Fever

    R165,00 R200,00
    A stunning standalone thriller from the leading crime writer in South Africa, author of the best-selling Benny Griessel series.

    Karoonag en ander verhale

    R252,00 R280,00
    Lemmer se Eerste Wet: Moenie Betrokke Raak Nie. Hy moes daarby gehou het toe hulle in die stikdonker aan sy voordeur kom hamer het. Maar toe staan hy op, vat sy Glock 37 onder die bed raak en neuk met sy nuwe Ford Ranger die godverlate veld in. Want daar was 'n plaasaanval, en as hy help, is dit dalk een stappie nader aan aanvaarding op Loxton.

    Koors

    R290,00 R310,00
    Die Koors het byna almal gevat. Maar nie 13 jaar oue Nico Storm en sy pa nie. Wanneer hulle Æn nuwe samelewing vestig is die dorpsmense gou verdeeld, en verdediging teen die plunderende motorfietsbendes raak al moeiliker. Dis nie lank nie, of daarÆs moorde à In Koors vertel die volwasse Nico Storm die verhaal van die moord op sy pa.

    Cobra

    R170,00 R200,00
    AWARD-WINNING CRIME FICTION WITH SOUTH AFRICAN SOUL

    7 Days

    R80,00 R150,86
    AWARD-WINNING CRIME FICTION WITH SOUTH AFRICAN SOUL

    Trackers

    R170,00 R200,00
    AWARD-WINNING CRIME FICTION WITH SOUTH AFRICAN SOUL Shortlisted for the 2012 CWA International Dagger Award for Best Translated Crime Novel of the Year

    Infanta

    R270,00 R300,00
    Om sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Bennie Griessel eers vir Artemis keer: die vigilante wat die doodstraf teruggebring het, wat besig is om misdaad teen kinders met 'n lang lem en 'n skrikwekkende meedoenloosheid te wreek.

    Ikarus

    R270,00 R300,00
    Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands ù die Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za wat 'n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het.

    7 Days

    R170,00 R200,00
    AWARD-WINNING CRIME FICTION WITH SOUTH AFRICAN SOUL

    Karoonag

    R490,00

    Feniks

    R511,00
    Kaptein Mat Joubert moet Æn sjarmante rower vastrek wat die een bank na die ander teister, en terselfdertyd moet hy ook die bloedspoor vat van Æn laksman. Maar op 34 is Mat oorgewig en hy rook en drink te veel. Bart de Wit, Moord en Roof se nuwe politiek korrekte bevelvoerder, pas terug uit exile, plaas druk op hom.