Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Inleiding tot die sakereg

    ISBN: 9781485109334
    Format: paperback
    Die doel van hierdie boek is om æn eerste inleiding tot die sakereg vir æn elementere kursus oor hierdie onderwerp te verskaf. Inleiding tot die Sakereg is spesifiek vir studente in so æn eerste kursus geskryf, en daarom is die inhoud beperk tot wat die outeurs as essensieel vir hierdie studente beskou.
    R676,00
    Dispatched within 7-10 working days.
    Die doel van hierdie boek is om 'n eerste inleiding tot die sakereg vir 'n elementere kursus oor hierdie onderwerp te verskaf. Inleiding tot die Sakereg is spesifiek vir studente in so 'n eerste kursus geskryf, en daarom is die inhoud beperk tot wat die outeurs as essensieel vir hierdie studente beskou. Vir dieselfde rede is voetnote nie gebruik nie; in 'n inleidende kursus behoort die klem op die verstaan van basiese konsepte en beginsels te val eerder as op verdere bronne en materiaal. Daar is egter wel uitvoerig van voorbeelde uit die regspraak gebruik gemaak. Inleiding tot die Sakereg poog om die sakereg in die nuwe konstitusionele konteks uiteen te sit, en daarom is enkele hoofstukke oor die konstitusionele beskerming van eiendom en grondhervorming ingesluit. Hierdie nuwe uitgawe word ook as deel van Juta se Property Law Library gepubliseer omdat die doel, van daardie reeks is om die wisselwerking tussen die gemenereg, die grondwet en regshervorming in 'n konstitusionele stelsel te illustreer. Synde 'n inleiding is die boek anders as die ander volumes in die reeks in die sin dat dit spesifiek op studente gerig is.

    Products specifications
    ISBN13 9781485109334
    Series Juta's Property Law Library
    Contributor van der Walt, A.J.; Pienaar, G.J.
    Edition 7th ed
    Language Afrikaans
    Format paperback
    Publisher Juta & Company Ltd
    Publication Date 2016-02-15
    Short Description Die doel van hierdie boek is om æn eerste inleiding tot die sakereg vir æn elementere kursus oor hierdie onderwerp te verskaf. Inleiding tot die Sakereg is spesifiek vir studente in so æn eerste kursus geskryf, en daarom is die inhoud beperk tot wat die outeurs as essensieel vir hierdie studente beskou.

    Full Description Die doel van hierdie boek is om 'n eerste inleiding tot die sakereg vir 'n elementere kursus oor hierdie onderwerp te verskaf. Inleiding tot die Sakereg is spesifiek vir studente in so 'n eerste kursus geskryf, en daarom is die inhoud beperk tot wat die outeurs as essensieel vir hierdie studente beskou. Vir dieselfde rede is voetnote nie gebruik nie; in 'n inleidende kursus behoort die klem op die verstaan van basiese konsepte en beginsels te val eerder as op verdere bronne en materiaal. Daar is egter wel uitvoerig van voorbeelde uit die regspraak gebruik gemaak. Inleiding tot die Sakereg poog om die sakereg in die nuwe konstitusionele konteks uiteen te sit, en daarom is enkele hoofstukke oor die konstitusionele beskerming van eiendom en grondhervorming ingesluit. Hierdie nuwe uitgawe word ook as deel van Juta se Property Law Library gepubliseer omdat die doel, van daardie reeks is om die wisselwerking tussen die gemenereg, die grondwet en regshervorming in 'n konstitusionele stelsel te illustreer. Synde 'n inleiding is die boek anders as die ander volumes in die reeks in die sin dat dit spesifiek op studente gerig is.

    Table of Contents Deel I: Inleiding; Deel II: Eiendomsreg; Deel III: Besit en houerskap; Deel IV: Beperkte saaklike regte en ander regte in eiendom; Deel V: Konstitusionele sakereg; Vonnisse; Wetgewing.