Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Aasvoels van die see

    Author: Radloff, Gerrie
    ISBN: 9781919765266
    Format: paperback
    Dis die jaar 1740. Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees รป Oloff die Seerower.
    R75,00
    Dispatched within 11-16 working days.

    Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes beleef. Die verhale, wat in die 1740's afspeel aan die Kaap de Goede Hoop en die seewee daarom heen, is verwerk om aan te pas by die moderne taalgebruik en aan te sluit by die hedendaagse tiener, maar niks van die oorspronklike sjarme en spanning het in die verwerking verlore gegaan nie. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans tweede taal vir ouer leerlinge.

    Products specifications
    ISBN13 9781919765266
    Series Oloff Die Seerower
    Contributor Radloff, Gerrie
    Language Afrikaans
    Format paperback
    Height 192.0
    Width 129.0
    Weight 50
    Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd
    Publication Date 2008-03-31
    Short Description Dis die jaar 1740. Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees û Oloff die Seerower.
    Full Description Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes beleef. Die verhale, wat in die 1740's afspeel aan die Kaap de Goede Hoop en die seewee daarom heen, is verwerk om aan te pas by die moderne taalgebruik en aan te sluit by die hedendaagse tiener, maar niks van die oorspronklike sjarme en spanning het in die verwerking verlore gegaan nie. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans tweede taal vir ouer leerlinge.