Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Arthur en die voels

    ISBN: 9781920660154
    Format: hardback
    Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wereld van die voels!
    R40,00
    Dispatched within 11-16 working days.

    Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy 'n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wereld van die voels!

    Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy 'n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wereld van die voels!

    Products specifications
    ISBN13 9781920660154
    Series Die Avonture Van Arthur
    Contributor Joris, Daniel; Fantasi; Desimont, Gauthier
    Language Afrikaans
    Format hardback
    Height 255.0
    Width 215.0
    Weight 110
    Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd
    Publication Date 2014-06-11
    Short Description Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wereld van die voels!
    Full Description Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy 'n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wereld van die voels!
    Customers who bought this item also bought

    Arthur by die molle

    R45,00
    Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy 'n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wereld van die molle!

    Arthur word 'n padda

    R40,00
    Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wereld van die paddas!

    Die leeu wat skaam was

    R68,00 R85,00
    Klein Leeutjie is baie skaam. Hy kan nie brul nie. Al wat uitkom wanneer hy probeer, is: "Piep!" Sy boeties en sussies lag vir hom. "Jy moet nie PIEP nie, jy moet BRUL!" Maar dan ontmoet klein Leeutjie vir Muis. Sal Muis hom kan help om soos die ander leeus te leer brul? 'n Storie oor selfvertroue.

    Miesiemuis gaan see toe plakkerboek

    R39,00 R59,90
    Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak.

    Nagvlug

    R29,00 R39,90
    Wanneer Manie en Tobie, die twee klein muisies, hul niggies van die vlermuisfmailie leer ken, wil hulle net een ding doen: hulle wil ook vlieg ... Sal hulle droom waar word?