Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Avonture op die plaas

    Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Stories in hierdie bundel: Gertjie se uitstappie; Hansie vlieg weg!; Manie Muis skrik groot; Boel en Dolla; Ses stoute varkies; Æn Indringer op die plaas.
    R149,00
    R200,00
    In Stock - Dispatched within 1-3 working days.

    Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Boer Frans se plaas le lekker knus langs Æn klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture. Stories in hierdie bundel: Gertjie se uitstappie; Hansie vlieg weg!; Manie Muis skrik groot; Boel en Dolla; Ses stoute varkies; Æn Indringer op die plaas.

    Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Boer Frans se plaas le lekker knus langs Æn klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture. Stories in hierdie bundel: Gertjie se uitstappie; Hansie vlieg weg!; Manie Muis skrik groot; Boel en Dolla; Ses stoute varkies; Æn Indringer op die plaas.

    Products specifications
    ISBN13 9781920660222
    Series Avonture Op Die Plaas
    Contributor Camino, Isabella; Lacharron, Delphine; Fantasi; Camino, Isabella
    Language Afrikaans
    Format hardback
    Height 275.0
    Width 210.0
    Weight 725
    Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd
    Publication Date 2015-05-28
    Short Description Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Stories in hierdie bundel: Gertjie se uitstappie; Hansie vlieg weg!; Manie Muis skrik groot; Boel en Dolla; Ses stoute varkies; Æn Indringer op die plaas.
    Full Description Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Boer Frans se plaas le lekker knus langs Æn klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture. Stories in hierdie bundel: Gertjie se uitstappie; Hansie vlieg weg!; Manie Muis skrik groot; Boel en Dolla; Ses stoute varkies; Æn Indringer op die plaas.
    Customers who bought this item also bought

    Manie Muis skrik groot

    R29,00 R39,90
    Manie, die klein muisie, sit en kyk hoe Boer Frans werk. Maar dan steek Boer Frans sy hooivurk in die baal waarop Manie sit ... Manie trek soos Æn vrot vel deur die lug, in die rigting van die diere se drinkbak...

    Ses stoute varkies

    R29,00 R39,90
    Daar is ses nuwe varkies op die plaas! Maar hoe groter hulle word, hoe stouter word hulle. Haan roep al die plaasdiere bymekaar om te kom help om die ses karnallies Æn paar lesse in goeie maniere te leer.

    Nagvlug

    R29,00 R39,90
    Wanneer Manie en Tobie, die twee klein muisies, hul niggies van die vlermuisfmailie leer ken, wil hulle net een ding doen: hulle wil ook vlieg ... Sal hulle droom waar word?

    My boekhuisie: baba se dag

    R49,00 R160,00
    Kinders is nooit te jonk om 'n boek saam met jou te geniet nie. Dis pret om saam na die prentjies te kyk en die name van bekende voorwerpe te leer.

    Storieman omnibus 4

    R79,00 R210,00
    Hierdie omnibus-uitgawe bevat twee van die gewildste vervolgreekse met ongeveer 10 stories uit die bekende Storieman-deelwerk. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD's in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister!