Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Afrikaanse Kinderboeke

    View as Grid List
    Display per page

    Kriewel en knor

    R49,00 R135,00
    Sug! Kielie! Me! Flap! Skud! Grrr! Zoem! Dans! Grawe! Klap! Knars! Swaai! Waai! Stamp! Skreeu! Tel! die rympies in hierdie boek is vol dinge wat jy kan doen en geluide wat jy kan maak!

    My Model: Modeprinses

    R59,00 R100,00
    Vooruitstrewende mode-ontwerpers: Kry julle inkleurpotlode gereed! Hierdie supercool meisies het jou hulp nodig om hulle uitrustings kleurvol en stylvol te maak! Gebruik die twee bladsye met funky plakkers om jou eie, unieke klerereeks te ontwerp. Jy kan ook ekstra styl by jou eie uitrustings voeg met ’n pragtige tatoe-halssnoer!

    Prinses Madelief en die Skitterprinsesse

    R29,00 R71,50
    Tyd vir al die pragtige prinsesse om nader te skuif en deel te neem aan allerhande heerlike aktiwiteite! Kom saam met die vier skitterprinsesse - Magrietjie, Lelie, Madelief en Rosie - terwyl hulle met woordspeletjies baljaar en lag-lag allerhande raaisels oplos.

    My model: perde en ponies

    R39,00 R80,00
    Ure se pret met pragtige perde en ponies en oulike modelle. 40 Bladsye met prente om in te kleur, te versier en self te teken. Die boek het ook een stensilbladsy, pragtige kleurvolle plakkers en plakkers om self in te kleur. Modepret vir meisies met 'n passie vir diere!

    Tippie gaan see toe

    R30,00 R35,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.

    Tippie se bal

    R30,00 R35,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks.

    Tippie plant groente

    R30,00 R35,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.

    Tippie ry met die trein

    R30,00 R35,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.

    Jakkals en Wolf in Boer se kraal

    R50,00 R60,00
    Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met die prettige avonture van Jakkals en Wolf. In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke stories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak.

    Jakkals en Wolf en die klip

    R50,00 R60,00
    Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met die prettige avonture van Jakkals en Wolf. In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke stories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak.

    Tippie se kous

    R30,00 R35,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos "eu", "ie" en "ou" bekend.

    Tippie kry twee vissies

    R30,00 R35,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.

    African myths and legends

    R160,00
    These ancient African stories, carried over from generation to generation, contain magical, romantic and mysterious qualities equalling the best of European fairy-tales. Enjoy the art of African story-telling!

    Tippie en die uil

    R30,00 R35,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos "eu", "ie" en "ou" bekend.

    Tippie en die duur mat

    R30,00 R35,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos "eu", "ie" en "ou" bekend.

    Tippie soek 'n boek

    R30,00 R35,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos "eu", "ie" en "ou" bekend.

    Jakkals en Wolf wil boer

    R50,00 R60,00
    Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met die prettige avonture van Jakkals en Wolf. In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke stories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak.

    Tippie en die vis

    R30,00 R35,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is baie gewild.

    Plaasmuis en stadsmuis

    R50,00 R60,00
    Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geillustreerde boeke, elkeen met Æn prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.

    Skilpad leer vlieg

    'n Indringer op die plaas

    R29,00 R39,90
    Dis Æn lieflike somersaand op die plaas. Almal slaap. Skielik hoor meneer Uil Æn geblaf. Boel en Dolla, die twee honde, het wakker geword en sit met hul ore gespits. Hulle het iets in die bossies gehoor ...

    Avonture op die plaas

    R149,00 R200,00
    Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Stories in hierdie bundel: Gertjie se uitstappie; Hansie vlieg weg!; Manie Muis skrik groot; Boel en Dolla; Ses stoute varkies; Æn Indringer op die plaas.

    Seekoei en Olifant trek tou

    R50,00 R60,00
    Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geillustreerde boeke, elkeen met Æn prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.

    Haas en Skilpad hardloop resies

    R50,00 R60,00
    Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geillustreerde boeke, elkeen met Æn prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.

    Ses stoute varkies

    R29,00 R39,90
    Daar is ses nuwe varkies op die plaas! Maar hoe groter hulle word, hoe stouter word hulle. Haan roep al die plaasdiere bymekaar om te kom help om die ses karnallies Æn paar lesse in goeie maniere te leer.