Vrolike Vriende: Soek En Pas: Prettige Plaas
55% OFF  
R 59.00 R 129.95
Lammie die skapie is op pad skool toe en hy het jou hulp nodig! Met kleurvolle illustrasies, eenvoudige teks en prettige kartonkarakters wat in die...
Eerste Leesboeke: So stil soos 'n muis
R 39.00
Ollie raas sy nuwe baba-sussie kort-kort wakker, maar hy kan nie help dat hy so raas nie. Gelukkig het sy maatjie Mietie ’n plan! Kan...
Leer my lees (Vlak2) 5: Tippie en die uil
R 30.00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend.Die eerste agt...
Aladdin Lees Self met Ladybird Vlak 3
7% OFF  
R 51.00 R 55.00
Aladdin is ’n arm seun wat by sy ma woon. Wat gebeur wanneer hy ’n towenaar ontmoet en ’n wonderlamp vind?
ALMAL VOEL ... GELUKKIG
26% OFF  
R 59.00 R 80.01
R 59.00 R 80.01
Have you ever been really excited about a holiday? Have you ever made someone else happy? How did you feel? Was your smile really wide?...
Gans doen inkopies
20% OFF  
R 64.00 R 79.90
R 64.00 R 79.90
Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. Wanneer Annie en Gans saam met Mamma gaan inkopies doen, lê daar...
Gans gaan strand toe
20% OFF  
R 64.00 R 79.90
R 64.00 R 79.90
Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. ’n Sonnige dag op die strand is vol pret en verrassings vir...
My boekhuisie: Baba se dag
65% OFF  
R 49.00 R 139.96
R 49.00 R 139.96
Kinders is nooit te jonk om ’n boek saam met jou te geniet nie. Dis pret om saam na die prentjies te kyk en die...
Leer my lees (Vlak2) 4: Tippie en die leer
R 30.00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend.Die eerste agt...
Leer my lees (Vlak1)10: Tippie en die bul
R 30.00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is baie gewild. Elke boek...
Leer my lees (Vlak2)10: Tippie en die braai
R 30.00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend.Die eerste agt...
Die Geel Kar
R 39.00
R 39.00
Die Geel Karr ry strand toe. Oppad word hy deur ‘n groot trok opgehou. Daarna moet hy ‘n pap wiel omruil-ag nee! Uiteindelik kom hy...
Alles Oor Suid Afrika
58% OFF  
R 79.00 R 190.00
R 79.00 R 190.00
Alles oor SuidAfrika is reeds sedert 1992 die mees omvattende naslaanboek vir Suid Afrikaanse skoliere (en hul ouers!) wanneer hulle op soek is na inligting...
Mooihoekbos 4 - Boeta skrik groot
18% OFF  
R 49.00 R 59.90
Boeta wil by sy ouers wat in die bos gaan kuier het, aansluit. Maar dit raak donker en hy kan nie die pad kry nie....
My boekhuisie: Op die plaas
65% OFF  
R 49.00 R 139.96
R 49.00 R 139.96
Kinders is nooit te jonk om ’n boek saam met jou te geniet nie. Dis pret om saam na die prentjies te kyk en die...
Storieman Omnibus 5 (met 2 oudio CD's)
46% OFF  
R 79.00 R 145.00
Hierdie omnibus-uitgawe is ’n versameling van die gewildste verhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD’s in, sodat almal heerlik...
Items 1 to 16 of 110 total