Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê...
Zackie en Vincent is opgewonde. Hulle gaan saam met Zackie se pa kampeer. Die hele naweek lank gaan hulle visvang, voels kyk en om die kampvuur kuier. Maar Anton en...
Ure se luistergenot op 10 CDs vasgevang vir die langpad, voor slapenstyd of net vir die lekkerte - welkom in die wonderwereld van sprokiesland! Vertel deur Cindy Swanepoel en Lochner...
VLAK 3: Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die...
Die Leer my Lees-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae en 'n bladsy met "voltooi die...
Leer alles oor interessante dinosourusse in hierdie raserige, feit-gevulde boek. Met tien dinosourusgeluide en maklik om te gebruik sleutels, is hierdie boek perfek om prehistoriese lande te verken. Dimensions :...
Leer alles oor baba diertjies in hierdie raserige, feit-gevulde boek. Met tien dieregeluide en maklik om te gebruik sleutels. Dimensions : Format : Age Group : Ages 6-12 Page Numbers...
Leer alles oor goed wat beweeg in hierdie raserige, feit-gevulde boek. Met tien geluide en maklik om te gebruik sleutels, is heirdie 'n wonderlike manier om kinders aan verskillende soorte...
Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op ‘n...
Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld te verken! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en...
"Bennie en Jenny is opgewonde toe hulle hoor professor Fungus gaan help met ’n nuwe pretpark wat binnekort oopmaak. Maar dan vind Bennie en Jenny uit iets is nie pluis...
Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir ’n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In...
Hierdie bundel bestaan uit die volgende resepte boeke uit die Lekker en Vinnige reeks: - Sjokoladeresepte - Maalvleisgeregte - Hoendergeregte - Smullekker sop - Bobaasbredies - Brood Dimensions :...
Die klein meerminnetjie wil ’n mens wees. Vind uit wat gebeur wanneer die see-heks haar wens laat waar word. Dimensions : Format : Paperback Age Group : Ages 3-6 Page...
Hierdie nuttige eerste boekie moedig kleuters aan om te praat, te konsentreer en nuwe woorde te leer. Met die speelsheid van woorde, ritme en klanke kan ouers en kleingoed dit...
Die plaasdiere het n klein bosvarkie alleen tussen die lang gras gevind. Hy het van sy mamma en boeties weggedwaal toe hy van die jagter gevlug het. Almal help om...
Hierdie stewige kartonboekie is 'n uitstekende inleiding tot die Bybel vir babas en kleuters. Bekende Bybelverhale is met sorg uitgekies en geillustreer om God se bookskap met kleintjies te deel....
Spesiale sprokies van die skrywer Janneke Schotveld! Hierdie moderne sprokiesboek bevat 15 moderne sprokies deur topskrywer Janneke Schotveld. Hierdie verhale handel onder andere oor die kleine Oek, wat dapper genoeg...
n Pragtige prenteboek oor vriendskap, lojaliteit en klein katjies! "Kris de Kat was 'n straatsangers-kat, 'n straatsangerskat was hy. En by die Leeu in Lelielaan was Klaas en Kris te...