South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Asterix 12: Asterix By Die Olimpiese Spele - Readers Warehouse

Asterix 12: Asterix By Die Olimpiese Spele

R 135.00
  • SKU: 9781485300854
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Die atlete van die antieke wêreld kom in Athene bymekaar vir die Olimpiese Spele. Asterix en Obelix en die ander Galliërs skryf ook in, maar hulle beleef ’n terugslag: Die drink van towerdoepa is verbode, want dit is ’n opkikker. Kan die Galliërs die Olimpiese Spele wen sonder towerdoepa? En wat is die spesiale bestanddeel van die doepa wat staan in die hut waarvan die deur nie mooi sluit nie?


Asterix by die Olimpiese Spele is die 12de boek in die gewilde Asterix-reeks.

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP