No Products in the Cart
Your BIGGEST discount bookstore!
Prices slashed on the daily!
Amazing boekies. My dogtertjie LOVE Tippie, dis regtig een van die beste Afrikaans of Engelse reekse om jou kind te help lees en lief te raak vir die waarde van boeke.
Hierdie boekies is baie oulik vir beginner-lesers. Dit is uitstekend uiteengesit met begripsvrae en aktiwiteite agter in elke boekie.
Baie oulike boekies om mee te begin lees. Dit help klanke erken en woordeskat uitbrei en dit het ook kort aktiwiteite en vragies aan die einde om begriplees te bevorder.