South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Leer My Lees: Tippie - Vlak 3 En 4 (20 Book Pack) - Readers Warehouse

Leer My Lees: Tippie - Vlak 3 En 4 (20 Book Pack)

R 599.00
  • SKU: 6000600062723
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock
VLAK 3: Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

VLAK 4: Elke boek in die reeks bevat:
’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;
helder, kindervriendelike illustrasies;
’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ander aktiwiteite gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê."

What's in the box
Titels ingesluit in hierdie stel:
• Tippie Gaan Ysskaats: Boek 10, Vlak 4
• Tippie Verjaar: Boek 9, Vlak 4
• Tippie Vang Vis: Boek 8, Vlak 4
• Tippie Soek Insekte: Boek 7, Vlak 4
• Tippie se Sywurms: Boek 6, Vlak 4
• Tippie Maak Pizza: Boek 5, Vlak 4
• Tippie Gaan Lughawe Toe: Boek 4, Vlak 4
• Tippie Gaan Leeupark Toe: Boek 3, Vlak 4
• Tippie by die Dieretuin: Boek 2, Vlak 4
• Tippie se Nuwe Maat: Boek 1, Vlak 4
• Tippie loop in die reen: Boek 1: Vlak 3
• Tippie en die perd: Boek 2: Vlak 3
• Tippie ry fiets: Boek 3: Vlak 3
• Tippie gaan see toe: Boek 4: Vlak 3
• Tippie kuier op die plaas: Boek 5: Vlak 3
• Tippie ry met die trein: Boek 6: Vlak 3
• Tippie plant groente: Boek 7: Vlak 3
• Tippie bad vir Woef: Boek 8: Vlak 3
• Tippie plant 'n boom: Boek 9: Vlak 3
• Tippie kry twee vissies: Boek 10: Vlak 3

Customer Reviews

Based on 5 reviews
100%
(5)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
K
Kerry Van Zijl (Durban, ZA)
Lovely

This book is amazing, definitely going to be great fun ready and learning for my daughter

N
Nadia SAKELLAROPOULOS (Pretoria, ZA)
Tippie books

Excellent quality. Correct font for children learning to read. Increases in difficulty of reading skills gradually. Cute stories. Value for money.

B
Beverley du Plessis (Benoni, ZA)
Tippie leer my lees reeks (Vlak 3 & 4)

My kinders is mal daaroor om die Tippie stories te lees. Daar is ook oulike aktiwiteite agter in elke boekie wat woordeskat en taalontwikkeling bevorder.

C
Colette Gatyene (Cape Town, ZA)
Tippe boeke vlak3 en 4

Fast delivery. Excellent price for 20 books! My seun geniet sy Tippie boekies.

B
Bernadine Britz (Pretoria, ZA)
Tippie boeke

Baie oulik en die kinders geniet dit vreeslik om self te lees.

BACK TO TOP