Dagboek van 'n Wimpy Kid 03: Die Laaste Strooi

Author: Jeff Kinney

SKU: 9781485900252

R 99.00 R 140.00

Kom ons wees eerlik: Greg Heffley gaan nooit van sy wimpgewoontes ontslae raak nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik. Jy sien, Frank Heffley dink hy...
Shipping Time Ships in 3 to 5 working days

Only 8 left in stock, order soon!
Kom ons wees eerlik: Greg Heffley gaan nooit van sy wimpgewoontes ontslae raak nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik. Jy sien, Frank Heffley dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander manlike aktiwiteite. Natuurlik kan Greg maklik koes vir sy pa se pogings om hom te verander. Maar as Greg se pa dreig om hom na n milit akademie te stuur, besef Greg hy sal hom moet regruk voordat hy weggeruk word.

Dimensions :
Format : Paperback
Age Group : Ages 6-12
Page Numbers : 224
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.