{"title":"Chris Karsten","description":"\u003cp\u003eShop books by \u003cstrong\u003eChris Karsten\u003c\/strong\u003e at Readers Warehouse. Expect crime and thrillers. Popular titles include \u003cem\u003eAbel se Lot\u003c\/em\u003e, \u003cem\u003eDie afreis van Abel Lotz\u003c\/em\u003e and \u003cem\u003eDie versoeking van Thomas Maas\u003c\/em\u003e.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBest for adult readers. Browse every Chris Karsten book we stock below, with delivery across South Africa.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9780798149020","title":"Killer Women: Fatal South African Females","description":"\u003cp\u003eTen headline-grabbing real-life tales of murder involving women. The Marico was the backdrop to the stories of Herman Charles Bosman. It hits the headlines again when a grandmother sprinkles \"rat poison\" over her lover's sandwiches.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32028256436339,"sku":"9780798149020","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/killer-women-fatal-south-african-females9780798149020-677943.jpg?v=1752729790"},{"product_id":"9780798181167","title":"Die versoeking van Thomas Maas","description":"\"Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, as private speurder, is 'n bisarre een. Donna Maas, eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, is oortuig haar man het 'n skelmpie. En dit is Ella se taak om dit te bewys. Die roman begin by die einde, waar Ella haar verslag optik. Daar is 'n moord gepleeg, maar wie is die slagoffer en wie die skurk? 'n Verbysterende roman deur een van die top- spanningsromanskrywers in Afrikaans\"--","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39917503152243,"sku":"9780798181167","price":333.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-versoeking-van-thomas-maas-chris-karsten-29459549225075.jpg?v=1647263865"},{"product_id":"9780798183529","title":"Die afreis van Abel Lotz","description":"Die derde boek in die Abel-rillertrilogie. Die polisie word ontbied na 'n hotelkamer in Johannesburg. Bloed en hare in die bad dui op 'n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer 'n gelooide en onthaarde vel gevind word, weet Ella Neser sy is weer op reeksmoordenaar Abel Lotz se spoor. Abel bevind hom in Brugge, en kort voor lank soek hy weer na velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, hierdie keer met Ignaz Bouts se hulp.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40704938803315,"sku":"9780798183529","price":333.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-afreis-van-abel-lotz9780798183529-642477.jpg?v=1752721907"},{"product_id":"9780798183505","title":"Abel se Lot","description":"Boek II in die Abel-trilogie draai in Bujumbura, Sarajewo en Johannesburg. Adjudant Ella Neser is met verpligte siekverlof ná haar noue ontkoming aan die skalpel van die reeksmoordenaar Abel Lotz. Tussen die beradingsessies en harplesse deur peins sy oor die foto’s van Abel se slagoffers. Abel is oor die grens by Komatiepoort, Mosambiek in, en Ella weet hy sal weer moor. Terwyl sy haar lewe weer op koers begin kry, ontmoet sy Milo\u003cbr\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40704947454067,"sku":"9780798183505","price":333.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/abel-se-lot9780798183505-403180.jpg?v=1709114716"},{"product_id":"9780798183482","title":"Abel se Ontwaking","description":"Boek I in die Abel-trilogie en die immergewilde Ella Neser-reeks. Op sy kleinhoewe buite Johannesburg bewerk Abel Lotz die velle van klein diertjies om te verruil vir die maskers uit Afrika en tsantsas uit Suid-Amerika wat hy in sy galery in die stad verkoop. Vir sy vyftigste verjaarsdag beplan Abel iets besonders. Hy soek ontwerpe vir die omslae van sy Kosmiese Joernale. En hy soek ’n nuwe gesig. Ella Neser gryp die kans aan om haar eerste moord as ondersoekbeampte te hanteer Sy het die beste leermeester – kolonel Silas Sauls, boelhond en koppestamper. Hierdie moord is egter ongewoon. Die liggaam is byna sagkens agtergelaat, afgesien van ’n vreemde wond op die skouer. Abel Lotz bly die boek se sterkpunt, met daarmee saam natuurlik Karsten se skryfstyl; hy sou selfs ’n telefoongids boeiend kon aanbied. – François Bloemhof, Die Burger\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40704952434803,"sku":"9780798183482","price":333.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/abel-se-ontwaking9780798183482-556477.jpg?v=1752718675"},{"product_id":"9780798184847","title":"Die Keiser se Duim","description":"\u003cp\u003eElla Neser en Lou Pepler werk weer saam as private ondersoekers. Maar die dag voor Ella op pad is Brugge toe, daag ’n familielid van Lou se eks op en smeek hulle om hulp. Liesbet se broer en sy neef is wynboere wat in Hongarye op ’n wynlandgoed naby Boedapest werk. Maar nou het hulle verdwyn. Lou moet tog dringend die twee jong boere in een stuk terugbring.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"READERS WAREHOUSE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42340010164339,"sku":"9780798184847","price":315.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/100986.png?v=1752667703"},{"product_id":"9780798185523","title":"Al die Swendelaars","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Al die Swendelaars By Chris Karsten\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOp die vooraand van speurder Arrie Dogh se aftrede beland ’n oënskynlik doodgewone inbraaksaak op sy lessenaar. En wanneer hy begin ondersoek instel na die inbrekers op Louis Jooste se perdeplaas neffens Wildernis, besef hy daar skuil ’n slinkse slang in die gras.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWaar begin die storie wat Arrie eindelik oorvertel? By die Turkse perdekopers? By Jooste se ponzi wat Bertie en vriend Diek se neseiers ingesluk het? Of begin als by die miljoene wat uit ’n rusbank op Jooste se stoetplaas verdwyn het?\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43931504181363,"sku":"9780798185523","price":315.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780798185523.png?v=1758630217"}],"url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/collections\/chris-karsten-books.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}