Elf talentvolle ontwerpers van regoor die wereld verduidelik stapvirstap in 50 Lapblokprojekte hul gunstelingpatrone en projekte. Hierdie unieke versameling vinnige en maklike naaldwerkprojekte sluit kontemporere idees vir doenditself dekor, bykomstighede, en geskenke in – alles gemaak met behulp van vetkwarte.
Dimensions : 21 x 28 cm
Format : Paperback
Age Group : ADULT
Page Numbers : 144