Hekel vir my Huis

Author: Lamb, Emma

SKU: 9781432306595

R 49.00 R 260.00

Met Hekel vir My Huis nooi Emma Lamb jou uit om speelse kleurkombinasies, patrone en teksture kreatief in te span om iets pragtigs te skep en só ’n huis met...
Shipping Time Ships in 3 to 5 working days

Only 2 left in stock, order soon!

Met Hekel vir My Huis nooi Emma Lamb jou uit om speelse kleurkombinasies, patrone en teksture kreatief in te span om iets pragtigs te skep en só ’n huis met warmte en sjarme te vul. Haar speelse kombinasies met kleur, patroon en tekstuur weerspieël ’n vermenigng van retro-styl en Skandinawiese eenvoud. Dié 20 splinternuwe artikels sal met gemak in die tuisteskepper se alledaagse lewe inpas.

Kies uit versamelings vatlappies en kussingontwerpe, maak ’n liefl ike krans om ’n kamer op te helder of ’n snoesige deken om jou te vertroos. Elke ontwerp sluit duidelike patroonaanwysings en kleurkaarte in, sowel as Emma se eie wenke om die perfekte huisartikels te skep. Basiese tegnieke word deur stap-vir-stap-instruksies en kleurfoto’s uitgebeeld.



Dimensions :
Format : Paperback
Age Group : ADULT
Page Numbers : 144
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.