Eerste Leesboeke: 'n Goue ster vir Kallie
SPECIAL
22% OFF  
R 39.00 R 49.90
Die dieretuin gee goue ster-pryse vir die diere. Kallie die kameelperd het net die regte plekkie teen sy heining vir ’n ster. Maar gaan Kallie...
Mia help Pippie vlieg
SPECIAL
10% OFF  
R 45.00 R 49.90
R 45.00 R 49.90
Mia en Pippie uitgestrek op die gras. Hulle kyk na die wolke. Dan Pippie: "Ek sou graag wou vlieg ..." Sy besluit om n vliegtuig...
Eerste Leesboeke: So stil soos 'n muis
SPECIAL
R 39.00
Ollie raas sy nuwe baba-sussie kort-kort wakker, maar hy kan nie help dat hy so raas nie. Gelukkig het sy maatjie Mietie ’n plan! Kan...
Miesiemuis is siek Plakkerboek
SPECIAL
29% OFF  
R 39.00 R 54.90
Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te...
Die Krimpvarkies - Drukkies
SPECIAL
12% OFF  
R 44.00 R 49.90
R 44.00 R 49.90
Kasper en Karla is heel beste maats. Daar is soveel dinge om te doen waarvan hulle hou. Maar daar is een ding wat hulle nie...
Storietyd: 10 CD - Waardepakket
SPECIAL
56% OFF  
R 399.00 R 899.00
Ure se luistergenot op 10 CDs vasgevang vir die langpad, voor slapenstyd of net vir die lekkerte - welkom in die wonderwereld van sprokiesland! Vertel...
Klein Grillie Spinnekop - Vakansie op die plaas
SPECIAL
12% OFF  
R 70.00 R 79.90
Klein Grillie Spinnekop gaan hou vakansie op die plaas. Hy pak sy rubbersteweltjies in en sien baie uit na al die diere wat hy gaan...
Hekselientjie  Bonkie se eier
SPECIAL
39% OFF  
R 49.00 R 79.95
Bonkie die draak word wakker. Hy het sleg geslaap. Daar's iets hards in sy bed ... Dis ... dis ’n eier! Hekselientjie en Moes verstaan...
Hekselientjie Draaktrane
SPECIAL
39% OFF  
R 49.00 R 79.95
R 49.00 R 79.95
Die maan sit al hoog. Hekselientjie word wakker. Als is tjoepstil in Heksiebos. Slaap almal dan nog? Sy steek haar koppie by die deur uit...
Sprokie-Perde: Sprankel die Seeperdjie
R 40.00
Sprankel het baie maatjies op die koraalrif waar sy woon, maar sy wil só graag ’n ander seeperdjie ontmoet – ’n maatjie net soos sy...
My eerste boek oor syfers
SPECIAL
11% OFF  
R 49.00 R 54.90
R 49.00 R 54.90
Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as ’n dubbelblad vol plakkers wat oor...
Die Krimpvarkies - Skoenlappers
SPECIAL
12% OFF  
R 44.00 R 49.90
Kasper en Karla is heel beste maats. Eendag vind hulle iets kleins en baie interessants onder n blaar. Wat is dit? Dimensions : 0 X...
Gans doen inkopies
SPECIAL
20% OFF  
R 64.00 R 79.90
R 64.00 R 79.90
Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. Wanneer Annie en Gans saam met Mamma gaan inkopies doen, lê daar...
Eerste Leesboeke: Koel eend & Baie hoede
SPECIAL
22% OFF  
R 39.00 R 49.90
Koel Eend - Kat kry warm, maar dan sien hy vir Eend. Eend is koel! Baie Hoede - Dit is ’n winderige dag. Jan en...
Miesiemuis in die kombuis Plakkerboek
SPECIAL
29% OFF  
R 39.00 R 54.90
Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te...
Een vir almal, almal vir een
SPECIAL
35% OFF  
R 49.00 R 74.95
Almal het swakhede en ook goeie eienskappe, maar saam is ons baie sterk! n Muis, wat goeie planne kan maak; n mol, wat goed kan...
Mia en die piekniek
SPECIAL
10% OFF  
R 45.00 R 49.90
R 45.00 R 49.90
Dis n lieflike sonskyndag. "Kom ons gaan hou piekniek," stel Mia voor. "Wat n goeie plan!" sà ª Pippie. Hulle het nooit kon dink dat...
Mooihoekbos 2 - Die lang vakansie
SPECIAL
18% OFF  
R 49.00 R 59.90
Die lang somervakansie is verby. Die kinders is baie opgewonde om terug skool toe te gaan, veral omdat daar ’n nuwe klasmaatjie is! Maar wat...
Mia is verveeld
SPECIAL
10% OFF  
R 45.00 R 49.90
R 45.00 R 49.90
Mia is nie n gewone lieweheersbesie nie. O, nee, sy't net và ½f kolletjies op haar ruggie! Mamma is bekommerd en laat Mia liewer by...
Gee my n drukkie!
SPECIAL
35% OFF  
R 49.00 R 74.95
R 49.00 R 74.95
Klein Elvis se grootste begeerte is om in iemand se arms toegevou te word. Maar helaas - niemand wil vir die stekelrige klein krimpvarkie n...
Mooihoekbos 4 - Boeta skrik groot
SPECIAL
18% OFF  
R 49.00 R 59.90
Boeta wil by sy ouers wat in die bos gaan kuier het, aansluit. Maar dit raak donker en hy kan nie die pad kry nie....
Oulike Stories vir Peuters en Kleuters
10% OFF  
R 135.00 R 149.90
Beleef die avonture van gawe wolfies, stuitige en ondeunde katjies en selfs mammahennetjies saam met jou kleinding. Deel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens...
Klein Grillie Spinnekop
SPECIAL
12% OFF  
R 70.00 R 79.90
R 70.00 R 79.90
Klein Grillie Spinnekop spring op n dag weg om te gaan uitvind waarom mense bang vir hom is. Op sy reis vra hy by sy...
Maar hy't dan meer as ek!
SPECIAL
R 49.00
Fia en Fabie, die klein jakkalsies, baklei gedurig oor wie die meeste het om te eet. Hulle probeer hulle mamma oortuig dat alle klein kinders...
Die Krimpvarkies - Te warm vir spring!
SPECIAL
12% OFF  
R 44.00 R 49.90
Kasper en Karla is heel beste maats. Hulle wil graag hulle gunsteling spring-speletjie speel, maar dit is te warm! Kan hulle n manier vind om...
My eerste boek oor letters
SPECIAL
11% OFF  
R 49.00 R 54.90
R 49.00 R 54.90
Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as ’n dubbelblad vol plakkers wat oor...
Avonture Op Die Plaas (Bundel)
SPECIAL
17% OFF  
R 149.00 R 180.00
R 149.00 R 180.00
Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Boer Frans se plaas lekker knus langs n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas...
Die Krimpvarkies - Wegkruipertjie
SPECIAL
12% OFF  
R 44.00 R 49.90
Kasper en Karla is heel beste maats. Een herfsdag is die krimpvarkies baie hartseer omdat die blare van die bome begin afval. Hulle vergeet egter...
n Kind bly n kind
SPECIAL
35% OFF  
R 49.00 R 74.95
R 49.00 R 74.95
Die twee padda-kinders is heeltemal alleen in die wà ªreld. Wat moet van hulle word? Die lyster, die krimpvarkie en die mol is raadop. Maar...
Boeta is Kwaad
SPECIAL
18% OFF  
R 49.00 R 59.90
R 49.00 R 59.90
Boeta se kleinsus Santie het haar ouboet se gunstelingboek per ongeluk geskeur. Boeta is regtig baie, baie kwaad! En hy besluit om haar terug te...
Miesiemuis gaan visvang Plakkerboek
SPECIAL
29% OFF  
R 39.00 R 54.90
Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te...
My eerste boek oor diere
SPECIAL
11% OFF  
R 49.00 R 54.90
R 49.00 R 54.90
Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as ’n dubbelblad vol plakkers wat oor...
Items 1 to 32 of 57 total