Gee my n drukkie!

Author: Rowe, John Alfred

SKU: 9781920134426

R 49.00 R 74.95

Klein Elvis se grootste begeerte is om in iemand se arms toegevou te word. Maar helaas - niemand wil vir die stekelrige klein krimpvarkie n drukkie gee nie! Elvis dwaal...
Shipping Time Ships in 3 to 5 working days

Only 8 left in stock, order soon!
Klein Elvis se grootste begeerte is om in iemand se arms toegevou te word. Maar helaas - niemand wil vir die stekelrige klein krimpvarkie n drukkie gee nie! Elvis dwaal deur die stad, die park en die hospitaal op soek na n drukkie. Hy is byna moedeloos toe hy iemand hoor se: "Wil niemand vir my n soentjie gee nie?" Dalk is hierdie nuwe vriend die antwoord op Elvis se eie wens: "Gee my n drukkie, asseblief".

Dimensions : 215 x 287mm
Format : Hardback
Age Group : 3
Page Numbers : 32
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.