Avonture op die plaas 12: Sirkus op die Plaas

Author: Isabella Camino

SKU: 9781920660116

R 29.00 R 34.99

Neef George het ’n sirkus. Sy bokkie, Bettie, se een poot het seergekry en sy kom vir ’n paar dae op die plaas aansterk. Bettie voel dadelik tuis tussen die...
Shipping Time Ships in 3 to 5 working days

Neef George het ’n sirkus. Sy bokkie, Bettie, se een poot het seergekry en sy kom vir ’n paar dae op die plaas aansterk. Bettie voel dadelik tuis tussen die ander diere op die plaas. Maar hulle droom nou net van één ding - om ook in ’n sirkus op te tree ...!

Dimensions : 19 x 25 x 0.5 cm
Format : Paperback
Age Group : 4
Page Numbers : 16
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.