Klein Grillie Spinnekop

Author: Diana Amft

SKU: 9781920660239

R 70.00 R 79.90

Klein Grillie Spinnekop Spring Op ’N Dag Weg Om Te Gaan Uitvind Waarom Mense Bang Vir Hom Is. Op Sy Reis Vra Hy By Sy Maats En Familie Raad. Maar...
Shipping Time Ships in 3 to 5 working days

Klein Grillie Spinnekop Spring Op ’N Dag Weg Om Te Gaan Uitvind Waarom Mense Bang Vir Hom Is. Op Sy Reis Vra Hy By Sy Maats En Familie Raad. Maar Elkeen Het `N Ander Antwoord ... `N Meevoerende Storie Waarin Kinders Leer Om Ander Te Aanvaar Net Soos Hulle Is.

Dimensions : 24.5 x 21.5 cm
Format : Hardback
Age Group : Ages 3-6
Page Numbers : 32