Klein Grillie Spinnekop - My Plaasvakansie-aktiwiteitsboek

Author: Diana Amft

SKU: 9781920660635

R 32.00 R 39.91

Klein Grillie Spinnekop kan al sy eie web spin, net waar hy wil. Hy reis deur die wêreld en besoek elke dag ’n ander plaas. Daar is soveel om te...
Shipping Time Ships in 3 to 5 working days

Only 7 left in stock with 2 in shopping carts, order soon!
Klein Grillie Spinnekop kan al sy eie web spin, net waar hy wil. Hy reis deur die wêreld en besoek elke dag ’n ander plaas. Daar is soveel om te ontdek en te verken! Saam met sy maatjies beleef hy spannende avonture. Hy speel wegkruipertjie saam met die kuikens, ondersoek dierespore in die modder en vleg Paula die perd se maanhare. Het jy lus om saam te speel? Gryp jou potlode en kom kleur in, los raaisels op en raak kreatief saam met Klein Grillie Spinnekop!

Dimensions : 21 x 27.5 x 0.9 cm
Format : Paperback
Age Group : 4
Page Numbers : 24
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.