Avonture op die plaas 12: Sirkus op die Plaas
17% OFF  
R 29.00 R 34.99
Neef George het ’n sirkus. Sy bokkie, Bettie, se een poot het seergekry en sy kom vir ’n paar dae op die plaas aansterk. Bettie...
Miesiemuis in die kombuis Plakkerboek
29% OFF  
R 39.00 R 54.90
Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te...
Avonture op die plaas 7: Nuwe maatjies
17% OFF  
R 29.00 R 34.99
Vroegoggend al sit boer Frans buite op ’n bankie. Hy kyk die hele tyd op sy horlosie. Dan tuur hy weer in die pad af....
Miesiemuis gaan visvang Plakkerboek
29% OFF  
R 39.00 R 54.90
Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te...
Miesiemuis gaan see toe Plakkerboek
40% OFF  
R 39.00 R 64.95
Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te...
Avonture op die plaas 9: Die Vreeslike Voëlverskrikker
17% OFF  
R 29.00 R 34.99
Fanie is nie die beste voëlverskrikker nie. Hy lyk só vriendelik dat die kraaie niks bang vir hom is nie! Sodra boer Frans sy rug...
Avonture op die plaas 10: Jag die jagter
17% OFF  
R 29.00 R 34.99
Die plaasdiere het ’n klein bosvarkie alleen tussen die lang gras gevind. Hy het van sy mamma en boeties weggedwaal toe hy van die jagter...
Sprokie-Perde: Vonkel die Eenhoring
12% OFF  
R 35.00 R 39.95
Vonkel is die kleinste eenhorinkie in die Wonder-Woud. Almal sê sy’s te klein om te help bessies soek, en te klein om speletjies te speel....
Klein Grillie Spinnekop - Vakansie op die plaas
12% OFF  
R 70.00 R 79.90
Klein Grillie Spinnekop gaan hou vakansie op die plaas. Hy pak sy rubbersteweltjies in en sien baie uit na al die diere wat hy gaan...
Avonture op die plaas 11: Katjies in Nood
17% OFF  
R 29.00 R 34.99
Grieta word binnekort ’n mamma. Sy wil haar kleintjies graag op ’n rustige plek in die wêreld bring. Sy neem haar intrek in ’n hut...
Klein Grillie Spinnekop
12% OFF  
R 70.00 R 79.90
R 70.00 R 79.90
Klein Grillie Spinnekop spring op ’n dag weg om te gaan uitvind waarom mense bang vir hom is. Op sy reis vra hy by sy...
Geliefde Sprokies 4: Aspoestertjie
17% OFF  
R 29.00 R 34.99
n Fantasiewêreld, pragtig geïllustreer en saamgevat in ’n reeks van ses klassieke stories vir jonk en oud. Word meegevoer op ’n gantastiese reis na die...
My eerste boek oor letters
11% OFF  
R 49.00 R 54.90
R 49.00 R 54.90
Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as ’n dubbelblad vol plakkers wat oor...
Die Smurfies: Ruimtesmurf en die Gnoefe
47% OFF  
R 29.00 R 54.95
Saans hang Ruimtesmurf halflyf by sy venster uit en kyk dromerig na die sterre. Hy wil eendag op ’n ruimtereis gaan en vreemde planete besoek....
Sprokie-Perde: Aandster en die Meermin
12% OFF  
R 35.00 R 39.95
Aandster is ’n vlieënde perdjie wat by die see woon. Hy en sy maats duik en speel graag tussen die wolke bo die strand. Op...
Mia is verveeld
10% OFF  
R 45.00 R 49.90
R 45.00 R 49.90
Mia is nie ’n gewone lieweheersbesie nie. O, nee, sy't net výf kolletjies op haar ruggie! Mamma is bekommerd en laat Mia liewer by die...
Die Smurfies: Die honderdste Smurfie
47% OFF  
R 29.00 R 54.95
Dit is die jaar 654 in die Tydperk van die Smurf. Daar word gese dat ’n nare wind en ’n maansverduistering die teken sal wees...
Mooihoekbos 3 - Die nuwe maatjie
18% OFF  
R 49.00 R 59.90
Die lang somervakansie is verby. Die kinders is baie opgewonde om terug skool toe te gaan, veral omdat daar ’n nuwe klasmaatjie is! Maar wat...
Mooihoekbos 4 - Boeta skrik groot
18% OFF  
R 49.00 R 59.90
Boeta wil by sy ouers wat in die bos gaan kuier het, aansluit. Maar dit raak donker en hy kan nie die pad kry nie....
Avonture op die plaas 5: Ses stoute varkies
3% OFF  
R 29.00 R 29.95
Daar is ses nuwe varkies op die plaas! Maar hoe groter hulle word, hoe stouter word hulle. Haan roep al die plaasdiere bymekaar om te...
The Smurfs: Astro Smurf and the Gnoofs
47% OFF  
R 29.00 R 54.95
Every night Astro Smurf sits at his window and gazes up at the stars. He imagines being an astronaut, flying through space and exploring strange,...
My eerste boek oor syfers
11% OFF  
R 49.00 R 54.90
R 49.00 R 54.90
Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as ’n dubbelblad vol plakkers wat oor...
Eerste Leesboeke: Koel eend & Baie hoede
22% OFF  
R 39.00 R 49.90
Koel Eend - Kat kry warm, maar dan sien hy vir Eend. Eend is koel! Baie Hoede - Dit is ’n winderige dag. Jan en...
Klein Grillie Spinnekop - My Plaasvakansie-aktiwiteitsboek
20% OFF  
R 32.00 R 39.91
Klein Grillie Spinnekop kan al sy eie web spin, net waar hy wil. Hy reis deur die wêreld en besoek elke dag ’n ander plaas....
Geliefde Sprokies 1: Sneeuwitjie
17% OFF  
R 29.00 R 34.99
n Fantasiewêreld, pragtig geïllustreer en saamgevat in ’n reeks van ses klassieke stories vir jonk en oud. Word meegevoer op ’n gantastiese reis na die...
The Smurfs: King Smurf
R 29.00
Papa Smurf leaves on a quest. He wants to find a plant that grows far, far away. "Be good while I'm gone!" he calls and...
Sprokie-Perde: Sprankel die Seeperdjie
R 40.00
Sprankel het baie maatjies op die koraalrif waar sy woon, maar sy wil só graag ’n ander seeperdjie ontmoet – ’n maatjie net soos sy...
Sprokie-Perde: Krulkop die Feeperdjie
12% OFF  
R 35.00 R 39.95
Daar’s groot opgewondenheid in Feetjiedal. Dis amper tyd vir die Hoogsomer-bal. Al die feeperdjies is gretig om uit te vind wie van hulle Feëkoningin se...
The Smurfs: The hundredth Smurf
R 29.00
That a strong wind and an eclipse of the moon will mean the start of one hundred years' bad luck for the Smurfs. The only...
Miesiemuis is siek Plakkerboek
29% OFF  
R 39.00 R 54.90
Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te...
Eerste Leesboeke: Hond in 'n rok & Hardloop Tom hardloop
22% OFF  
R 39.00 R 49.90
Hond in ’n Rok - Die diere dra baie klere. Wie se klere is dit? Hardloop, Tom, Hardloop! - Tom hou van hardloop. Sal Tom...
My eerste boek oor diere
11% OFF  
R 49.00 R 54.90
R 49.00 R 54.90
Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as ’n dubbelblad vol plakkers wat oor...
Items 1 to 32 of 66 total