Oudioboek: Geliefde Sprokies
R 65.00
Kom deel in die wonderwêreld van sprokies ... ’n hele fantasiewêreld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk én...
Die mooiste dierefabels
20% OFF  
R 100.00 R 125.01
R 100.00 R 125.01
Ontdek die wyse lewenslesse wat esopus en Jean de la Fontaine se dierefabels ons leer. Die kleurvolle en humoristiese illustrasies prikkel kinders se verbeelding en...
My eerste boek oor speelgoed
11% OFF  
R 49.00 R 54.90
Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as ’n dubbelblad vol plakkers wat oor...
Ongevalle in die dierehospitaal
11% OFF  
R 160.00 R 179.95
As jy jou wil slap lag, moet jy ’n slag gaan by die dierehospitaal gaan inloer. Die verpleeghasies, die hennesusters en dokter Slurp sal jou...
Gans gaan skool toe
20% OFF  
R 64.00 R 79.90
R 64.00 R 79.90
Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. Wanneer Annie skool toe gaan, is Gans veronderstel om tuis te bly...
Mooihoekbos 2 - Die lang vakansie
18% OFF  
R 49.00 R 59.90
Die lang somervakansie is verby. Die kinders is baie opgewonde om terug skool toe te gaan, veral omdat daar ’n nuwe klasmaatjie is! Maar wat...
Maar hy't dan meer as ek!
R 49.00
Fia en Fabie, die klein jakkalsies, baklei gedurig oor wie die meeste het om te eet. Hulle probeer hulle mamma oortuig dat alle klein kinders...
Mooihoekbos 1 - Boeta kry skaam
18% OFF  
R 49.00 R 59.90
In Mooihoekbos weerklink die gegrom van ’n kwaai beertjie: Boeta se kleinsus Santie het haar ouboet se gunstelingboek per ongeluk geskeur. Boeta is regtig baie,...
Een vir almal, almal vir een
35% OFF  
R 49.00 R 74.95
Almal het swakhede en ook goeie eienskappe, maar saam is ons baie sterk! ’n Muis, wat goeie planne kan maak; ’n mol, wat goed kan...
Eerste Leesboeke: Ek wens ek was 'n eenhoring
R 39.00
Stinkie is ’n perdjie wat baie sleg ruik. Hy wens hy was ’n eenhoring sodat almal van hom kon hou. Uil besluit om vir Stinkie...
Eerste Leesboeke: Stout hond en Nee, Nellie, nee!
22% OFF  
R 39.00 R 49.90
Stout Hond - Stout Hond wil êrens sit, maar hy is vol modder! Nee, Nellie, Nee! - Nellie gaan hou piekniek, maar sy will alles...
Die Krimpvarkies - Te warm vir spring!
12% OFF  
R 44.00 R 49.90
Kasper en Karla is heel beste maats. Hulle wil graag hulle gunsteling spring-speletjie speel, maar dit is te warm! Kan hulle ’n manier vind om...
Gee My n Drukkie
35% OFF  
R 49.00 R 74.95
R 49.00 R 74.95
Klein Elvis se grootste begeerte is om in iemand se arms toegevou te word. Maar helaas - niemand wil vir die stekelrige klein krimpvarkie 'n...
Die Smurfies: Smurfie-inkleurboek
27% OFF  
R 29.00 R 39.95
Kom maak ’n draai in Smurfie-Dorp. Hier wag jou klein, blou maatjies net vir jou om hulle avonture prettig in te kleur. Dimensions : Format...
The Smurfs: Sticker book - Learn to read: The Smurf river
27% OFF  
R 29.00 R 39.95
With 50 easy-to-peel stickers that can be used over and over. Choose the right sticker to create a Smurf adventure that you can read by...
The Smurfs: Sticker book - Learn to read: The four seasons
27% OFF  
R 29.00 R 39.95
With 50 easy-to-peel stickers that can be used over and over. Choose the right sticker to create a Smurf adventure that you can read by...
Mia en al die niggies
10% OFF  
R 45.00 R 49.90
R 45.00 R 49.90
Vroeg, vroeg skyn die son Mia wakker. "Dit gaan ’n wonderlike dag wees!" dink die lieweheersbesie met die vyf kolletjies. As sy maar net kon...
The Smurfs Hide and Seek: Where is Hefty?
39% OFF  
R 49.00 R 79.95
Can you find Hefty? He is smurfed away on every page of the book, hiding from you! And while you?re looking for him, try to...
Oudioboek: My storie-skatkis Vol. 1
19% OFF  
R 65.00 R 79.95
n Wit olifantjie, ’n hen wat wou kraai ... Jy sal kennis maak met splinternuwe karakters en menige avonture met hulle meemaak. Sluit by hulle...
Die tandjiemonster-partytjie
33% OFF  
R 120.00 R 179.95
R 120.00 R 179.95
Benjamin Beertjie is mal oor lekkergoed. O, maar hy’s nie die enigste een nie! Die tandjiemonsters hou partytjie tussen sy tandjies en smul heerlik saam....
Items 65 to 84 of 84 total