The Smurfs: Die Smurfie-woordeboek/The Smurf wordbook
34% OFF  
R 59.00 R 89.95
n Tweetalige woordeboek in volle kleur. Die direkte assosiasie tussen voorwerp en woord help om woordherkenning en betekenis makliker oor te dra. Addisionele soek-en-vind-aktiwiteite help...
Eerste Leesboeke: Die hond en die jakkals
22% OFF  
R 39.00 R 49.90
Dit is dag en Hond is wakker. Hond wil met Jakkals speel, maar Jakkals is aan die slaap. Sal Jakkals opstaan om te speel? Daar...
Die Smurfies: Wegkruipertjie - Waar is Spiere Smurf?
39% OFF  
R 49.00 R 79.95
Het die Vyf Vrolike Muise die moed en durf om die Groot Prys te wen? Dimensions : Format : Hardcover Age Group : 4 Page...
Oulike Stories vir Peuters en Kleuters
10% OFF  
R 135.00 R 149.90
Beleef die avonture van gawe wolfies, stuitige en ondeunde katjies en selfs mammahennetjies saam met jou kleinding. Deel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens...
Most-loved animal fables
R 100.00
Discover the wonderful lessons in the animal fables of Aesop and Jean de la Fontaine. Johann Strauss's colourful and humorous illustrations mesmerise children and capture...
Geliefde Sprokies (bundel)
R 180.00
Kom deel in die wonderwêreld van sprokies ... ’n hele fantasiewêreld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk én...
Storoetyd: 10CD- Waardepakket
56% OFF  
R 399.00 R 899.00
R 399.00 R 899.00
Ure se luistergenot op 10 CD’s vasgevang vir die langpad, voor slapenstyd of net vir die lekkerte - welkom in die wonderwereld van sprokiesland! Vertel...
Geliefde Sprokies 6: Rooikappie
17% OFF  
R 29.00 R 34.99
n Fantasiewêreld, pragtig geïllustreer en saamgevat in ’n reeks van ses klassieke stories vir jonk en oud. Word meegevoer op ’n gantastiese reis na die...
Die Krimpvarkies - Drukkies
12% OFF  
R 44.00 R 49.90
R 44.00 R 49.90
Kasper en Karla is heel beste maats. Daar is soveel dinge om te doen waarvan hulle hou. Maar daar is een ding wat hulle nie...
Die Krimpvarkies - Skoenlappers
12% OFF  
R 44.00 R 49.90
Kasper en Karla is heel beste maats. Eendag vind hulle iets kleins en baie interessants onder ’n blaar. Wat is dit? Dimensions : 0 X...
Avonture op die plaas 6: ’n Indringer op die plaas
3% OFF  
R 29.00 R 29.95
Dis ’n lieflike somersaand op die plaas. Almal slaap. Skielik hoor meneer Uil ’n geblaf. Boel en Dolla, die twee honde, het wakker geword en...
Gans gaan strand toe
20% OFF  
R 64.00 R 79.90
R 64.00 R 79.90
Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. ’n Sonnige dag op die strand is vol pret en verrassings vir...
Mia en die piekniek
10% OFF  
R 45.00 R 49.90
R 45.00 R 49.90
Dis ’n lieflike sonskyndag. "Kom ons gaan hou piekniek," stel Mia voor. "Wat ’n goeie plan!" sê Pippie. Hulle het nooit kon dink dat die...
The Smurfs: Sticker book - Learn to read: A day with the Smurfs
27% OFF  
R 29.00 R 39.95
With 50 easy-to-peel stickers that can be used over and over. Choose the right sticker to create a Smurf adventure that you can read by...
Oudioboek: Geliefde Sprokies
R 65.00
Kom deel in die wonderwêreld van sprokies ... ’n hele fantasiewêreld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk én...
Die mooiste dierefabels
20% OFF  
R 100.00 R 125.01
R 100.00 R 125.01
Ontdek die wyse lewenslesse wat esopus en Jean de la Fontaine se dierefabels ons leer. Die kleurvolle en humoristiese illustrasies prikkel kinders se verbeelding en...
My eerste boek oor speelgoed
11% OFF  
R 49.00 R 54.90
Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as ’n dubbelblad vol plakkers wat oor...
Gans gaan skool toe
20% OFF  
R 64.00 R 79.90
R 64.00 R 79.90
Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. Wanneer Annie skool toe gaan, is Gans veronderstel om tuis te bly...
Eerste Leesboeke: Ek wens ek was 'n eenhoring
R 39.00
Stinkie is ’n perdjie wat baie sleg ruik. Hy wens hy was ’n eenhoring sodat almal van hom kon hou. Uil besluit om vir Stinkie...
Eerste Leesboeke: Stout hond en Nee, Nellie, nee!
22% OFF  
R 39.00 R 49.90
Stout Hond - Stout Hond wil êrens sit, maar hy is vol modder! Nee, Nellie, Nee! - Nellie gaan hou piekniek, maar sy will alles...
Die Krimpvarkies - Te warm vir spring!
12% OFF  
R 44.00 R 49.90
Kasper en Karla is heel beste maats. Hulle wil graag hulle gunsteling spring-speletjie speel, maar dit is te warm! Kan hulle ’n manier vind om...
Gee My n Drukkie
35% OFF  
R 49.00 R 74.95
R 49.00 R 74.95
Klein Elvis se grootste begeerte is om in iemand se arms toegevou te word. Maar helaas - niemand wil vir die stekelrige klein krimpvarkie 'n...
Die Krimpvarkies - Wegkruipertjie
12% OFF  
R 44.00 R 49.90
Kasper en Karla is heel beste maats. Een herfsdag is die krimpvarkies baie hartseer omdat die blare van die bome begin afval. Hulle vergeet egter...
Die Smurfies: Smurfie-inkleurboek
27% OFF  
R 29.00 R 39.95
Kom maak ’n draai in Smurfie-Dorp. Hier wag jou klein, blou maatjies net vir jou om hulle avonture prettig in te kleur. Dimensions : Format...
Items 49 to 72 of 80 total