Sprokie-Perde: Sprankel die Seeperdjie
R 40.00
Sprankel het baie maatjies op die koraalrif waar sy woon, maar sy wil só graag ’n ander seeperdjie ontmoet – ’n maatjie net soos sy...
Sprokie-Perde: Krulkop die Feeperdjie
12% OFF  
R 35.00 R 39.95
Daar’s groot opgewondenheid in Feetjiedal. Dis amper tyd vir die Hoogsomer-bal. Al die feeperdjies is gretig om uit te vind wie van hulle Feëkoningin se...
Avonture op die plaas 7: Nuwe maatjies
SPECIAL
17% OFF  
R 29.00 R 34.99
Vroegoggend al sit boer Frans buite op n bankie. Hy kyk die hele tyd op sy horlosie. Dan tuur hy weer in die pad af....
Avonture op die plaas 5: Ses stoute varkies
SPECIAL
3% OFF  
R 29.00 R 29.95
Daar is ses nuwe varkies op die plaas! Maar hoe groter hulle word, hoe stouter word hulle. Haan roep al die plaasdiere bymekaar om te...
Mia help Pippie vlieg
SPECIAL
10% OFF  
R 45.00 R 49.90
R 45.00 R 49.90
Mia en Pippie uitgestrek op die gras. Hulle kyk na die wolke. Dan Pippie: "Ek sou graag wou vlieg ..." Sy besluit om n vliegtuig...
Avonture op die plaas 12: Sirkus op die Plaas
SPECIAL
17% OFF  
R 29.00 R 34.99
Neef George het n sirkus. Sy bokkie, Bettie, se een poot het seergekry en sy kom vir n paar dae op die plaas aansterk. Bettie...
Eerste Leesboeke: 'n Goue ster vir Kallie
SPECIAL
22% OFF  
R 39.00 R 49.90
Die dieretuin gee goue ster-pryse vir die diere. Kallie die kameelperd het net die regte plekkie teen sy heining vir ’n ster. Maar gaan Kallie...
Klein Grillie Spinnekop - My Plaasvakansie-aktiwiteitsboek
SPECIAL
20% OFF  
R 32.00 R 39.91
Klein Grillie Spinnekop kan al sy eie web spin, net waar hy wil. Hy reis deur die wêreld en besoek elke dag ’n ander plaas....
Eerste Leesboeke: So stil soos 'n muis
SPECIAL
R 39.00
Ollie raas sy nuwe baba-sussie kort-kort wakker, maar hy kan nie help dat hy so raas nie. Gelukkig het sy maatjie Mietie ’n plan! Kan...
Miesiemuis is siek Plakkerboek
SPECIAL
29% OFF  
R 39.00 R 54.90
Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te...
Eerste Leesboeke: Stout hond en Nee, Nellie, nee!
SPECIAL
22% OFF  
R 39.00 R 49.90
Stout Hond - Stout Hond wil êrens sit, maar hy is vol modder! Nee, Nellie, Nee! - Nellie gaan hou piekniek, maar sy will alles...
Die Smurfies: Ruimtesmurf en die Gnoefe
SPECIAL
47% OFF  
R 29.00 R 54.95
Saans hang Ruimtesmurf halflyf by sy venster uit en kyk dromerig na die sterre. Hy wil eendag op n ruimtereis gaan en vreemde planete besoek....
Klein Grillie Spinnekop - My Inkleur- en speletjiesboek
SPECIAL
20% OFF  
R 32.00 R 39.91
Klein Grillie Spinnekop het baie maatjies en ’n groot familie. Hy kan glad nie verstaan waarom mense bang is vir spinnekoppe nie. Mamma, Pappa, Oom...
Klein Grillie Spinnekop - Vakansie op die plaas
SPECIAL
12% OFF  
R 70.00 R 79.90
Klein Grillie Spinnekop gaan hou vakansie op die plaas. Hy pak sy rubbersteweltjies in en sien baie uit na al die diere wat hy gaan...
Geliefde Sprokies 2: Gouelokkies
SPECIAL
17% OFF  
R 29.00 R 34.99
n Fantasiewêreld, pragtig geïllustreer en saamgevat in ’n reeks van ses klassieke stories vir jonk en oud. Word meegevoer op ’n gantastiese reis na die...
Die Krimpvarkies - Drukkies
SPECIAL
12% OFF  
R 44.00 R 49.90
R 44.00 R 49.90
Kasper en Karla is heel beste maats. Daar is soveel dinge om te doen waarvan hulle hou. Maar daar is een ding wat hulle nie...
The Smurfs: Astro Smurf and the Gnoofs
SPECIAL
47% OFF  
R 29.00 R 54.95
Every night Astro Smurf sits at his window and gazes up at the stars. He imagines being an astronaut, flying through space and exploring strange,...
My eerste boek oor syfers
SPECIAL
11% OFF  
R 49.00 R 54.90
R 49.00 R 54.90
Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as ’n dubbelblad vol plakkers wat oor...
Avonture op die plaas 8: Nagvlug
SPECIAL
17% OFF  
R 29.00 R 34.99
Wanneer Manie en Tobie, die twee klein muisies, hul niggies van die vlermuisfmailie leer ken, wil hulle net n ding doen: hulle wil ook vlieg...
Geliefde Sprokies 4: Aspoestertjie
SPECIAL
17% OFF  
R 29.00 R 34.99
n Fantasiewêreld, pragtig geïllustreer en saamgevat in ’n reeks van ses klassieke stories vir jonk en oud. Word meegevoer op ’n gantastiese reis na die...
Hekselientjie Draaktrane
SPECIAL
39% OFF  
R 49.00 R 79.95
R 49.00 R 79.95
Die maan sit al hoog. Hekselientjie word wakker. Als is tjoepstil in Heksiebos. Slaap almal dan nog? Sy steek haar koppie by die deur uit...
Hekselientjie  Bonkie se eier
SPECIAL
39% OFF  
R 49.00 R 79.95
Bonkie die draak word wakker. Hy het sleg geslaap. Daar's iets hards in sy bed ... Dis ... dis ’n eier! Hekselientjie en Moes verstaan...
Die Krimpvarkies - Skoenlappers
SPECIAL
12% OFF  
R 44.00 R 49.90
Kasper en Karla is heel beste maats. Eendag vind hulle iets kleins en baie interessants onder n blaar. Wat is dit? Dimensions : 0 X...
The Smurfs: The hundredth Smurf
SPECIAL
R 29.00
That a strong wind and an eclipse of the moon will mean the start of one hundred years' bad luck for the Smurfs. The only...
Items 1 to 24 of 92 total