Liquid error: Could not find asset snippets/bold-common.liquid

Met die boere in die veld

Author: S. Raal

SKU: 9780620254076

R 115.00

Dierdie is 'n unieke verhaal uit die Tweede Vryheidsoorlog soos vertel deur 'n jong vrou wat met die uitbreek daarvan alleen op haar familie-plaas in die Vrystaat agtergebly het. Sy...
Shipping Time Ships in 7 to 9 working days

Only 3 left in stock with 1 in shopping carts, order soon!
Dierdie is 'n unieke verhaal uit die Tweede Vryheidsoorlog soos vertel deur 'n jong vrou wat met die uitbreek daarvan alleen op haar familie-plaas in die Vrystaat agtergebly het. Sy het gepoog om die oprukkende Britse magte te ontduik, maar is gevangene geneem en na 'n konsentrasiekamp gebring. Sy het ontsnap en haar by haar broers op kommando aangesluit, aangesien sy geen ander heenkome gehad het nie. Na 'n ruk is sy egter weer gevange geneem en na 'n tweede konsentrasiekamp gebring. Daar is sy so mishandel, dat sy by die dood omgedraai het. Sy is net voor die einde van die oorlog uiteindelik met haar ouers in 'n derde konsentrasiekamp herenig. Na die vredesluiting het hulle na hul verlate plaas, wat erg onder the verskroeide-aarde-belied van die Britse militêre deurgeloop het, teruggekeer.

Dimensions : 148 x 210mm
Format : Paperback
Age Group : ADULT
Page Numbers : 122
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.