Die Teken

Author: Jonita Swart

SKU: 9780624039792

R 20.00 R 75.00

Die magiese oomblik toe die wêreld se datumwysers die een na die ander oorgeslaan het na die jaar 2000 is lank reeds vergete. In 'n streng beheerde samelewing wat veg...
Shipping Time Ships in 3 to 5 working days

Only 5 left in stock, order soon!
Die magiese oomblik toe die wêreld se datumwysers die een na die ander oorgeslaan het na die jaar 2000 is lank reeds vergete. In 'n streng beheerde samelewing wat veg om die oorlewing van die planeet, moet Frans Toerien sin probeer maak uit sy eie lewe en uit die ou lewe van die vorige millennium. Moet hy, soos sy pa, hom eenvoudig neerlê by die reëls van die Orde en niks bevraagteken nie? Moet hy, soos die prediker Jarvis, glo die antwoord lê in 'n Godheid daar buite se mistieke tekens aan die mensdom? Of is Bernice se manier, om stok en stomp te rook om te kan voel, die enigste oplossing?

Dimensions :
Format : Paperback
Age Group : ADULT
Page Numbers :
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.