Boks vol soentjies - Dina Botha Celeste moet alleen reelings tref vir haar huwelik wat op hande is terwyl haar verloofde 'n paar maande oorsee is. Gelukkig help die aantreklike...
Diamant uit Afrika - Jacolet van den Berg Matilda het die ekspedisie na Angola se diamantmyne haarfyn uitgewerk. Niks sou verkeerd gaan nie. Totdat rebelle hulle ontvoer en die enigmatiese...
Die aanbod – Alma Carstens Karlien wil nie vir grond met die ryk buurman trou nie. En hoe vertrou sy haar ekverloofde as hy onverwangs terugkeer en alles wil regmaak?...
Kaalvoetbruid - Madelie Human voor die kerk pluk anel haar bruidskoene uit en hol. tot in haar erfhuisie in knysna. kunskenner gustav kemp "e;ontdek"e; haar kunswerke en sy moet vasstaan...
Luca se cobsessie - Alma Carstens Mirannda weier om net nog 'n merkie te word op die kerfstok van 'n lenige Italianer wat op 'n dag haar bloemiste binnestap. Liefde...
Onwelkome Geskenk – Madelie HumanMarile vertrou glad nie die Werner-vent wat met haar oupa konkel en haar kniee lam maak nie. Hy is immers net nog een van die mans...