{"title":"Fransie Snyman","description":"\u003cp\u003eFind your next read from \u003cstrong\u003eFransie Snyman\u003c\/strong\u003e. You'll find beading \u0026amp; jewellery making here. Reader favourites include \u003cem\u003eKruissteek\u003c\/em\u003e, \u003cem\u003eKaartjieplanne\u003c\/em\u003e and \u003cem\u003eRame By Dosyne\u003c\/em\u003e.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBrowse every Fransie Snyman book we stock below, with delivery across South Africa.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9781919992259","title":"Kruissteek","description":"n Veelsydige versameling patrone met uitstekende geskenkidees.\r\nDie boek bevat meer as 100 oorspronklike ontwerpe, elk op ' kleur-rooster, insluitend - vrolike alfabetprente; stylvolle monogramme en motiewe vir tafellinne; oulike motiewe vir babas; cool tienermotiewe; kersfeesontwerpe; maklike patrone vir kinders.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39358011736179,"sku":"9781919992259","price":71.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/kruissteek-miniature-fransie-snyman-28231538376819.jpg?v=1638383398"},{"product_id":"9781920268503","title":"More Jewellery in a Jiffy","description":"Following the same approach as the runaway bestseller, Jewellery in a jiffy, this follow up will not disappoint. Once again aimed at the impatient beader, it contains loads of original jewellery designs with the focus on crystals, pearls and gemstones. Some pieces can be completed in a few minutes while many others will take no more than an hour or two - quick results indeed. Pearls, crystals and gemstones all come in a dazzling variety of shapes and colours and were used either singly or in splendid combinations for necklaces, chokers, bracelets and earrings for every taste and occasion. Whether you want it glitzy and glamorous, sophisticated or casual, you will find suitable creative ideas and suggestions in this book. Clear step by step instructions and photographs explain the amazingly simple techniques so anyone can achieve attractive results quickly and easily. A treasure trove of handcrafted jewellery, this book also has stunning commissioned photographs of all finished pieces.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39358015340659,"sku":"9781920268503","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/more-jewellery-in-a-jiffy-fransie-snyman-28231544045683.jpg?v=1637700836"},{"product_id":"9781928201236","title":"Boksies By Dosyne","description":"Hierdie boek wys jou hoe om ’n groot verskeidenheid dekoratiewe en funksionele boksies en sakkies te maak, ideaal om vir geskenke te gebruik, maar ook nuttig in die huis. Deur die gedetailleerde aanwysings en stap-vir-stap foto’s te volg, kan jy met gom, fotoplakboekpapier, kartonvelle, lap, lint, kant, washi-lint, tooisels of wat jy ook al beskikbaar het, self pragtige boksies en houers maak. Leer om langwerpige, vierkantige, seskantige, piramied-, ster-, hartvormige en vensterboksies te maak, of probeer eenvoudige origami-boksies, koevertboksies en geskenksakkies maak. Daar is boksies van verskeie groottes en vorms, en hulle kan vir verskillende doeleindes benut word. Treffende volbladfoto’s van die voltooide projekte is nie net ’n lus vir die oog nie, maar gee ook gebruiksvoorstelle. Die ingeslote patrone met vergrotingsmates maak dit maklik om die boksies te skep.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39358023303283,"sku":"9781928201236","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/boksies-by-dosyne-fransie-snyman-28541168681075.jpg?v=1637196663"},{"product_id":"9781928201403","title":"Kaartjieplanne","description":"n Onmisbare hulpbron vir elke kaartjiemaker. Hierdie boek is propvol idees vir kaartjiemakers op alle vlakke en kom met sy wonderlike versameling bloudrukke besonder handig te pas as jou muse stil raak. Dit vereenvoudig die proses en verseker pragtige handgemaakte kaartjies. Basiese inligting oor kleur, komposisie en balans word prakties toegepas in eenvoudige getekende planne wat jy vinnig kan volg sodat jy jou skeppende energie kan gebruik vir die kies en samestelling van die verskillende elemente. Daar is by elke plan gedetailleerde inligting oor die verhoudings, plasing en groottes van al die elemente sodat jy jou bestaande karton, papier en tooisels kan gebruik om kaartjies te maak met die versekering al die elemente in balans en die kaartjie visueel treffend sal wees. So kan jy nie net tyd bespaar nie, maar ook oorskietstukkies papier benut. Elke plan kan op verskeie maniere toegepas word deur dit regsom of linksom, horisontaal of vertikaal te draai of om te keer. Daar is vertikale en horisontale uitlegte vir standaardgrootte, vierkantige, langwerpige en groot kaartjies. Elke plan word geillustreer met foto’s van verskeie kaartjies wat daarvolgens gemaak is wat wys hoe dieselfde plan verskillende toepassingsmoontlikhede het – van regtig eenvoudig tot ingewikkelde laag-op-laag kaartjies. Voorbeelde toon hoe dieselfde basiese ontwerp vir kaartjies vir verskillende geleenthede gebruik kan word – van Valentynsdag tot Kersfees. Met 'n basiese plan tot jou beskikking kan jy jou verbeelding vrye teuels gee en jou papier en tooisels op maniere gebruik waaraan jy nog nie gedink het nie.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39358023827571,"sku":"9781928201403","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/kaartjieplanne-fransie-snyman-28231555154035.jpg?v=1637557922"},{"product_id":"9781928201656","title":"A Table For Every Occasion","description":"Not only does it contain full place settings, flowers, centrepieces and everything else for tables for 25 different occasions, it also offers more than 50 mouth-watering recipes and shows you how to make table elements such as napkin rings, name tags, boxes for favours, place mats and other decorative accessories. Practical information on basic planning, from compiling a mood board and finding unusual under plates to selecting music and finding the perfect guest favour, is complemented by extended captions providing the know-how to replicate the settings. A separate section contains full recipes as well as instructions and templates for DIY ideas not detailed in captions. Hints and tips on presentation techniques, scheduling tasks to ensure that you can be relaxed and enjoy your guests and ways to add a personal touch abound.\u003cbr\u003e","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39358024384627,"sku":"9781928201656","price":114.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/a-table-for-every-occasion-fransie-snyman-28369452335219.jpg?v=1637103604"},{"product_id":"9781928201731","title":"Rame By Dosyne","description":"Hierdie boek is nie ’n selfdoengids oor tradisionele raamwerk nie – dit is propvol oorspronklike idees en wys jou hoe om ou rame te vernuwe, te herwin en te hergebruik en hoe om kaal rame te tooi sodat jy jou foto’s, prente en ander items op hul mooiste kan vertoon. Die boek fokus op maklike en ongewone rame wat in en om die huis gebruik kan word, vir enigiets van miniatuurparfuumbottels tot ’n groot swartbord vir ’n kinderkamer. Dit bevat aanwysings vir baie basiese raamkonstruksie, asook hope inligting oor afwerkingstegnieke vir kaal rame en maniere om ou rame nuwe lewe te gee. Die boek spoor jou aan om anders na rame te kyk en verder as hout en verstekhoeke te gaan. Leer om rame te maak met polistireenkroonlyste, polimeerklei, tydskrifblaaie, afvalstukkies leer, karton en watteersel, draad, lap, liniale, ’n ou fietsband en ander vondste en te versier met uiteenlopende materiaal soos gebruikte seesakkies en goudblad. Daar is ook rame wat funksioneel sowel as dekoratief is en kan dien as organiseerders vir enigiets van serpe tot notas en memos. Praktiese wenke en stap-vir-stap-foto’s word aangevul deur pragtige kleurfoto’s van meer as 60 voltooide rame.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39358024646771,"sku":"9781928201731","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/rame-by-dosyne-fransie-snyman-29571522855027.jpg?v=1648799801"}],"url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/collections\/fransie-snyman-books.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}