{"title":"Gerrie Radlof","description":"\u003cp\u003eDiscover the books of \u003cstrong\u003eGerrie Radlof\u003c\/strong\u003e, all in one place. Expect horror. Reader favourites include \u003cem\u003eDie Blou Robyn\u003c\/em\u003e, \u003cem\u003eDie spookskip Van Biskaje\u003c\/em\u003e and \u003cem\u003eDie Arm Uit Die See\u003c\/em\u003e. Reading a series? See \u003ca href=\"\/collections\/oloff-series\"\u003eOloff\u003c\/a\u003e and \u003ca href=\"\/collections\/oloff-die-seerower-series\"\u003eOloff Die Seerower\u003c\/a\u003e.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBest for ages 9–12. Browse every Gerrie Radlof book we stock below, with delivery across South Africa.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9781919765044","title":"Oloff - Die seewraak","description":"Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes beleef. Die verhale, wat in die 1740’s afspeel aan die Kaap de Goede Hoop en die seewee daarom heen, is verwerk om aan te pas by die moderne taalgebruik en aan te sluit by die hedendaagse tiener, maar niks van die oorspronklike sjarme en spanning het in die verwerking verlore gegaan nie. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans tweede taal vir ouer leerlinge.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32208344973427,"sku":"9781919765044","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-seewraak-gerrie-radloff-15793643847795.jpg?v=1637310240"},{"product_id":"9781919765105","title":"Die Skuim Van Die See","description":"Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes beleef. Die verhale, wat in die 1740’s afspeel aan die Kaap de Goede Hoop en die seewee daarom heen, is verwerk om aan te pas by die moderne taalgebruik en aan te sluit by die hedendaagse tiener, maar niks van die oorspronklike sjarme en spanning het in die verwerking verlore gegaan nie. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans tweede taal vir ouer leerlinge.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32208353853555,"sku":"9781919765105","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-skuim-van-die-see9781919765105-326825.jpg?v=1709117754"},{"product_id":"9781919765266","title":"Aasvoels van die see","description":"Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes beleef. Die verhale, wat in die 1740’s afspeel aan die Kaap de Goede Hoop en die seewee daarom heen, is verwerk om aan te pas by die moderne taalgebruik en aan te sluit by die hedendaagse tiener, maar niks van die oorspronklike sjarme en spanning het in die verwerking verlore gegaan nie. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans tweede taal vir ouer leerlinge.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32208698638451,"sku":"9781919765266","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/aasvoels-van-die-see9781919765266-734804.jpg?v=1752672697"},{"product_id":"9781919765280","title":"Die Vloot Van Verwoesting","description":"Dis die jaar 1740. Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees – Oloff die Seerower.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32208727277683,"sku":"9781919765280","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-vloot-van-verwoesting9781919765280-331173.jpg?v=1752687728"},{"product_id":"9781919765303","title":"Die Seerower Se Buit","description":"Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32208737894515,"sku":"9781919765303","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/Ff.jpg?v=1722347946"},{"product_id":"9781919765310","title":"Die Blou Robyn","description":"Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes beleef. Die verhale, wat in die 1740’s afspeel aan die Kaap de Goede Hoop en die seewee daarom heen, is verwerk om aan te pas by die moderne taalgebruik en aan te sluit by die hedendaagse tiener, maar niks van die oorspronklike sjarme en spanning het in die verwerking verlore gegaan nie. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans tweede taal vir ouer leerlinge.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32208748052595,"sku":"9781919765310","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-blou-robyn9781919765310-575498.jpg?v=1752713809"},{"product_id":"9781919765327","title":"Die spookskip Van Biskaje","description":"Dis die jaar 1740. Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees - Oloff die Seerower.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32208751132787,"sku":"9781919765327","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-spookskip-van-biskaje-gerrie-radloff-15794085396595.jpg?v=1637310600"},{"product_id":"9781919765297","title":"Die Arm Uit Die See","description":"Dis die 1740's. Die plek is die Indiese Oseaan, aan die oostekant van Afrika. Op die seeweg om die Kaap van Storms na die Ooste word handelskepe getreiter deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees - Oloff - die aantreklike edelman wat met die swaard in die hand vir geen duiwel sluit nie...","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32208754507891,"sku":"9781919765297","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-arm-uit-die-see9781919765297-665282.jpg?v=1709117684"},{"product_id":"9781919765211","title":"Drie Vreemde Kapers (Oloff Die Seerower)","description":"Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes beleef. Die verhale, wat in die 1740’s afspeel aan die Kaap de Goede Hoop en die seewee daarom heen, is verwerk om aan te pas by die moderne taalgebruik en aan te sluit by die hedendaagse tiener, maar niks van die oorspronklike sjarme en spanning het in die verwerking verlore gegaan nie. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans tweede taal vir ouer leerlinge.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45358751940723,"sku":"9781919765211","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/14149023482871.jpg?v=1787859388"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/collections\/die-skuim-van-die-see9781919765105-326825_173263c9-1d2f-4419-b86e-3f7cd045c0ae.jpg?v=1792495694","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/collections\/gerrie-radlof-books.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}