Superfiks Wiskunde Graad 4

Author: Pretorius, A

SKU: 9780636049161

R 40.00

Help jou kind om sukse te behaal met Wiskunde!Superfiks Wiskunde is propvol oefeninge wat op presies die regte vlak is vir jou Graad 4 kind.Hierdie boek bied essensià «le hoofrekene...
Shipping Time Ships in 7 to 10 working days

Only 3 left in stock, order soon!
Help jou kind om sukse te behaal met Wiskunde!Superfiks Wiskunde is propvol oefeninge wat op presies die regte vlak is vir jou Graad 4 kind.Hierdie boek bied essensià «le hoofrekene en vele meer! Dit kan gebruik word om skoolwerk aan te vul, of om jou kind se vaardighede verder te ontwikkel met meer uitdagende oefeninge.Al die antwoorde word aan die einde van die boek verskaf.Aan die ouer of helperKinders in Graad 4 moet probeer om onafhanklik te werk en behoort nie te veel hulp nodig te hà ª met hierdie boek nie. Toon egter altyd belangstelling in hulle vordering en wees gereed om die nodige hulp aan te bied.U belangstelling en aanmoediging sal die kinders help om te presteer!

Dimensions :
Format : Paperback
Age Group : Ages 6-12
Page Numbers :
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.