Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

50 Jaar met Fred
  • SKU: 9781868429721
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

50 Jaar Met Fred: Fred Mouton Se Beste Spotprente

Author: Bun Booyens And Fred Mouton
R 270.00 R 320.00
Tax included.
Met sy fyn oog sien Fred Mouton álles raak. Sy vlymskerp spotprente lewer raakvat sosiale kommentaar en is al vir 50 jaar stapelvoedsel vir duisende Afrikaanse koerantlesers.

50 Jaar met Fred bevat meer as 400 van sy beste sketse en etse. Die boek is as’t ware ’n aaneenlopende strokiesprent van Suid-Afrika se wel en wee oor die afgelope vyf dekades – dit dek alles van groot politieke storms en sportdramas tot omstrede figure en huismoles.

In sy sketse wys Fred ook die alledaagse dinge wat mense raak. Die droogtes en die landreën, inflasie wat elke keer net-net voor die verbruiker by die petrolpomp opdaag, die Springbokke wat verloor en dan weer wen.

Fred het tussendeur ook vir LandbouweekbladHuisgenootWeg! en dosyne ander publikasies geteken. Sy humor is kurkdroog, sy sketse komies – en soms ontstellend, maar altyd só bekend.

For the past 50 years, Fred Mouton has been making Afrikaans newspaper and magazine readers laugh out loud with his razor sharp cartoons. Filled with humour and social commentary, this selection of his best cartoons is bound to entertain and inform. It also covers all the major news headlines and news personalities of the past five decades – from Sir De Villiers Graaff to Nelson Mandela and Watergate to ‘Nskandla’.

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

RELATED PRODUCTS

RECENTLY VIEWED PRODUCTS

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP