South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Krok en Dil Lees Reeks Vlak 1 10 Boek Pack - Readers Warehouse
Krok en Dil Lees Reeks Vlak 1 10 Boek Pack - Readers Warehouse
Krok en Dil Lees Reeks Vlak 1 10 Boek Pack - Readers Warehouse

Krok en Dil Lees Reeks Vlak 1 10 Boek Pack

R 329.00
  • SKU: 6000600078519
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

    Ontmoet vir Krok en Dil.

    Dil hou van grappies vertel … maar hy hou nie van pizza met pynappel nie. Krok hou van kosmaak … maar hy hou nie daarvan as iemand vir hom lag nie. Dil hou van Krok.

    En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats … en hulle sal jou laat skater van die lag! Lees is pret saan net Kork en Dil! Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders leif te maak vir lees.

    Boeke in die reeks:
    • Krok in die Bad
    • My Pet is Weg
    • Krok die Kok
    • Ek is 'n Vis
    • In die Lug
    • Kyk vir My!
    • Waar is die Maan?
    • By die See
    • Krok kan Toor
    • Die Suur Sap

    Customer Reviews

    Based on 4 reviews
    75%
    (3)
    25%
    (1)
    0%
    (0)
    0%
    (0)
    0%
    (0)
    M
    Monique Saunderson (Cape Town, ZA)
    Eerste leesboeke

    Dink dit is pragtige boekies. My dogtertjie wil nou elke dag lees.

    C
    Christina Van Straaten (Johannesburg, ZA)
    Vrolike en prettige eerste leesboek

    My seuntjie sukkel om te lees, maar geniet hierdie boekies se grappige element asook die kleurvolle bladsye. Hy het baie beter gevaar met dit as van die ander boekies vir intree lees.

    R
    Retha Alers (Pretoria, ZA)
    Krok en Dil

    Very nice books

    J
    Jana Coetzee (Pretoria, ZA)
    Afrikaans first readers

    I think it is very cute, but still slightly advanced for a complete beginner reader of Afrikaans (coming from english) But so are most afrikaans 1st readers.

    But the kids enjoy it none the less.

    Kids says:"I love that they laugh in every book. I like it is funny and the crocodile is friends with a pickle."

    BACK TO TOP