{"title":"Hondman Series","description":"\u003cp\u003eGet lost in \u003cstrong\u003eHondman\u003c\/strong\u003e by Dav Pilkey, a funny series with plenty to keep you turning the pages.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBook 1 is Hondman. Begin there and read the rest in order for the full story.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBest for ages 6–12. Browse every Hondman book that we stock below.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9780798181198","title":"Hondman","description":"\u003cp\u003eGeorge en Harold het 'n nuwe held geskep wat bedrog uitgrou, sy kloue in kroeke inslaan en diewe omduik! Ben die hond en sy polisiehoof word beseer op diens, maar 'n operasie verander ook lewe soos ons dit ken, en Hondman word gebore. Met die kop van 'n hond en die lyf van 'n mens, het hierdie heldhaftige hond 'n neus vir geregtigheid. Maar is sy hondemaniere regtig iets van die verlede?\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32096296960115,"sku":"9780798181198","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/ho.png?v=1752703560"},{"product_id":"9780798182119","title":"Hondman Op Hol","description":"\u003cp\u003eHondman, die nuutste superheld van die skepper van Captain Underpants, is maar nog nat agter die ore. As die kaptein hom net 'n kans wil gee . . . Ramkat is vry en sy kriminele aktiwiteite neem die stad op horings. Kan die nuwe polisieheld die stad betyds red uit die kloue van hierdie skurk, of gaan Ramkat met die perfekte misdaad wegkom?\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39428748181619,"sku":"9780798182119","price":261.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/hondman-op-hol-dav-pilkey-28445090709619.jpg?v=1637499970"},{"product_id":"9780798183017","title":"Hondman 3 Katkenades","description":"Hondman 3 Katkenades","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40308688715891,"sku":"9780798183017","price":261.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/3_1013ae3a-9ba3-4240-a6b6-c4e00c022712.png?v=1752691243"},{"product_id":"9780798183901","title":"Hondman En Kleinkat","description":"\u003cp\u003eDie hond met 'n regte neus vir geregtigheid het nou 'n helper, Kleinkat, en saam het hulle 'n raaiselagtige dilemma om op te los! Wanneer 'n nuwe katsitter opdaag en 'n glansryke rolprentster verdwyn, hang dit van Hondman en Kleinkat af om die dag te red. Sal hierdie helde warm op die spoor bly of sal hulle teen die verkeerde boom opblaf?\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40866604646515,"sku":"9780798183901","price":261.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/en.png?v=1752748797"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/collections\/ho.png?v=1792489541","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/collections\/hondman-series.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}