{"title":"Liewe Heksie Series","description":"\u003cp\u003eLooking for your next series to binge? \u003cstrong\u003eLiewe Heksie\u003c\/strong\u003e by Verna Vels is a much-loved series that's easy to fall into.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBrowse the books below to find where to start or the next one you're missing.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBest for ages 6–8. Browse every Liewe Heksie book that we stock below.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9780798172738","title":"Liewe Heksie se Groot Omnibus","description":"\u003cp\u003eHierdie reuse-omnibus bevat al 41 van Verna Vels se oorspronklike Liewe Heksie-stories waarin die bekoorlike klein karaktertjie en haar maats, Blommie Kabouter, Karel Kat, Kwaaitjie Kabouter, Koning Rosekrans en vele meer weer oud en jonk laat skaterlag met hulle mannewales.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie stories is ’n versameling uit die bundels: Die Liewe Heksie-Omnibus (2002) en ​Liewe Heksie en die rekenaar ​(2001).\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eVian Oelofsen se pragtige illustrasies laat hierdie klassieke stories en karakters weer leef!\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40295733002355,"sku":"9780798172738","price":342.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/9780798172738.jpg?v=1658497146"},{"product_id":"9780798183567","title":"Lekker Liewe Heksie-Stories - 'n Leesboek-Omnibus","description":"’n Leesboek-omnibus\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLiewe Heksie is seker die bekendste kinderboek-karakter in Afrikaans en Verna Vels se tydlose verhale sorg al vir meer as 50 jaar dat kinders die genot van lees en boeke ontdek. Die onskuldige, vriendelike heksie, Levinia, en al die bewoners van Blommeland laat oud en jonk steeds skater met hulle manewales. Vian Oelofsen se lewendige illustrasies sorg dat Liewe Heksie en haar maats se\u003cbr\u003eavonture nog net so bekoorlik is soos altyd. Hierdie omnibus bevat 10 van die gewildste Liewe Heksie-stories, met eenvoudige teks en kleurvolle prente om dit perfek te maak vir voorlees en beginners wat self lees.","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40757914206323,"sku":"9780798183567","price":266.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/9780798183567.jpg?v=1678870409"},{"product_id":"9780798178969","title":"Liewe Heksie: Leesboek 8","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Liewe Heksie: Leesboek 8 by Verna Vels\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers. In Leesboek 8 het Liewe Heksie en haar maats groot pret in die sneeu, die kabouters help om ’n swembad te grawe en Heksie betrap ’n dief wat koning Rosekrans se forelle steel. \u003c\/p\u003e","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43481114116211,"sku":"9780798178969","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/detail.vmfb-6974-ga90.1.jpg?v=1755151709"},{"product_id":"9780798179737","title":"Liewe Heksie: Leesboek 7","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Liewe Heksie: Leesboek 7 by Verna Vels\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers.\u003cbr\u003eIn Leesboek 7 gee Karel Kat vir almal ’n rit in sy spoggerige helikopter, Liewe Heksie moet ook ’n musiekinstrument leer speel en sy toor per ongeluk vir Griet om koning Rosekrans van die Gifappeltjies te red.\u003c\/p\u003e","brand":"READERS WAREHOUSE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43481772130419,"sku":"9780798179737","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/Liewe_Heksie.png?v=1755153127"},{"product_id":"9780798186896","title":"Liewe Heksie and the Robber Rats","description":"Liewe Heksie and the Robber Rats","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":66770899861619,"sku":"9780798186896","price":257.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"9780798186070","title":"Liewe Heksie en die Rotbende","description":"Liewe Heksie en die Rotbende","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":66770899894387,"sku":"9780798186070","price":257.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/collections\/9780798183567.jpg?v=1792489314","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/collections\/liewe-heksie-series.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}