{"title":"Marie Lotz","description":"\u003cp\u003eShop books by \u003cstrong\u003eMarie Lotz\u003c\/strong\u003e at Readers Warehouse. Popular titles include \u003cem\u003eBreekpunt\u003c\/em\u003e, \u003cem\u003eRoofDier\u003c\/em\u003e and \u003cem\u003eNagdier\u003c\/em\u003e.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBest for adult readers. Shop all our Marie Lotz books below, delivered across South Africa.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9780798182058","title":"RoofDier","description":"Vyf vooraanstaande sakemanne van Pretoria word koelbloedig met hul eie jagwapens vermoor.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eKaptein Alek Strauss, lid van die Fiskale se Spesiale Ondersoekeenheid, het nog nooit iets so gewetenloos teëgekom nie. Waar gaan die Woestynroos volgende toeslaan? Die Fiskale se forensiese speurwerk lewer geen leidrade op nie, en met elke grumoord word die moordenaar slinkser.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Senutergende krimi-debuut deur Marie Lotz – ’n skrywer wat die bloederige donker onder ’n blink oppervlak blootlê.","brand":"READERS WAREHOUSE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39395342057587,"sku":"9780798182058","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/roofdier9780798182058-322296.jpg?v=1711650430"},{"product_id":"9780798184007","title":"Maalkolk","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Onskuldige man word in sy motorhuis met ’n jaggeweer doodgeskiet. ’n Jong vrou se lyk hang aan ’n boomtak diep in die Magaliesberg.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSpeurder-kaptein Alek Strauss en sy span by die Fiskale Spesiale Ondersoekeenheid is verbysterd. Iewers is ’n moordenaar wat slu speletjies speel.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eIntussen is adjudant-offisier Anele Vilakazi op die spoor van ’n boogskutter aan die Wildekus.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr\u003e","brand":"READERS WAREHOUSE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40906943266931,"sku":"9780798184007","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/maalkolk9780798184007-947042.jpg?v=1711646343"},{"product_id":"9781776380794","title":"Breekpunt","description":"\"Wanneer iemand jou kind steel, wat is jou breekpunt? Twee jong kinders verdwyn spoorloos uit die veiligheid van hul ouer-huise in Johannesburg. Albei is meisies, albei word in die middel van die nag weggelok . . . Kaptein Alek Strauss ondersoek die saak en kom agter die ontvoerder se modus operandi stem grootliks ooreen met die van ’n misdadiger wat al jare agter tralies sit nadat hy twee ander meisies ontvoer het. Hoekom dink een van die slagoffers se ma dan hierdie man is onskuldig? En watter skokkende ontdekking maak sy in haar dogter se slaapkamer ses jaar ná haar verdwyning? Dan kom ’n jong paartjie op ’n gruvonds in die Drakensberg af en dit dompel almal in ’n nuwe maalkolk van raaisels. Sal hulle die meisies betyds vind? Breekpunt, Marie Lotz se vierde spanningsroman, is ’n meesleurende en meesterlike speurtog.\"--","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42135119921267,"sku":"9781776380794","price":333.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/BREEKPUNT_VOORBLAD_20VIR_20TI_MIKE_20C_15_20FEB_202024.jpg?v=1752677255"},{"product_id":"9781776380879","title":"Nagdier","description":"","brand":"READERS INC","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43180528762995,"sku":"9781776380879","price":255.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/Nagdier_Voorblad_MCruywagen_30Nov24.jpg?v=1752045128"},{"product_id":"9781776380978","title":"Brandstapel","description":"Party mense begrawe die verlede. Ander verbrand dit. n Brandstigter saai chaos en skroom nie om lewens te neem nie. Wanneer majoor Alek Strauss verdwyn en sy voertuig op n skrootwerf gevind word met n verbrande lyk binne-in, word sy vrou, Ilse Liebenstein, en die Fiskale Spesiale Ondersoekeenheid se hele wêreld omgedop. Dié keer is dit persoonlik. Wie sou verantwoordelik wees? Kort voor lank verdiep die raaisel. n Gesin word uitgewis in n brand in Monaghan Farm en n paar dae later brand nog n slagoffer in n pakhuis dood. Op elke toneel vind die ondersoekspan bisarre leidrade wat die sake aan mekaar verbind. Die piromaan is nie net behep met vlamme nie, maar geniet duidelik die slagoffers se lyding. ...","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45352433188979,"sku":"9781776380978","price":315.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/getimage_7d378159-26f0-4d89-a044-87b8652b5eca.jpg?v=1787860934"}],"url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/collections\/marie-lotz-books.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}