{"title":"Minki \u0026 Haar Maats Series","description":"\u003cp\u003eGet lost in \u003cstrong\u003eMinki \u0026amp; Haar Maats\u003c\/strong\u003e by Jaco Jacobs, a funny series with plenty to keep you turning the pages.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eStart at the beginning with n Boks wat blaf, then follow the story book by book.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBest for ages 6–8. Browse every Minki \u0026amp; Haar Maats book that we stock below.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9781776250080","title":"Minki in die middel","description":"Minki het twee beste maats - Natalie en Lara. Natalie is mal oor ponies en gaan aan ’n perdrykompetisie deelneem waar die ruiters en hul ponies soos sprokieskarakters moet aantrek.\r\n\r\nLara neem danslesse en eendag as sy groot is, wil sy ’n ballerina of ’n hiphop-danser word. Wanneer sy hoor van ’n danskompetisie by die winkelsentrum, skryf sy dadelik in.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32014330331251,"sku":"9781776250080","price":133.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/minki-in-die-middel-jaco-jacobs-15137639399539.jpg?v=1637699944"},{"product_id":"9781776250103","title":"Minki se pajamapartytjie","description":"Minki se Pajamapartytjie – Jaco Jacobs\r\n\r\nMinki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-piñata wat Natalie self gemaak het.\r\n\r\nMaar toe die aand van die pajamapartytjie uiteindelik aanbreek, loop die een ding na die ander skeef. Minki se tweeling-boeties byt die llama-koekies se koppe af, daar mors naellak op Natalie se splinternuwe nagklere en Lara is allergies vir die grondboontjies in die piñata-lekkers. Die pajamapartytjie waarna hulle so uitgesien het, is ’n reuse-flop!\r\n\r\nGelukkig het Minki ’n slim plan om vir haar maats te wys dat hulle vriendskap enigiets kan oorleef …","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32014330396787,"sku":"9781776250103","price":133.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/minki-se-pajamapartytjie-jaco-jacobs-15137639432307.jpg?v=1637699953"},{"product_id":"9781776253128","title":"Pret met 'n ponie","description":"Minki se skool hou 'n dieredag. Sy en haar maats kan nie wag om soos hulle gunstelingdiere aan te trek nie. Almal weet Natalie is mal oor ponies.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40907045732467,"sku":"9781776253128","price":124.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9781776253128_291x438_b082cd6b-c09d-4e82-81fb-de56c0529092.jpg?v=1690967310"},{"product_id":"9781776253142","title":"n Dag by die akwarium","description":"Hierdie storie sal jong lesers leer oor vriendskap terwyl hulle hul leesvaardighede oefen.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40907047501939,"sku":"9781776253142","price":124.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9781776253142_290x439_24e286a3-29f9-4c5c-b1b3-5d3b28d3df44.jpg?v=1690967424"},{"product_id":"9781776253166","title":"Minki en haar maats pannekoek!","description":"Dit is 'n koue wintersdag. Minki en haar maats is lus vir pannekoek! Pappa wil vir hulle pannekoek bak, maar die tweeling is heeltyd in die pad.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40907051761779,"sku":"9781776253166","price":124.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9781776253166_290x439_bf6c3264-3f12-40df-9071-036c594ae173.jpg?v=1690967567"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/collections\/9781776253104_291x439_07bbf160-388e-483d-bef5-ad6fe70560af.jpg?v=1792489488","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/collections\/minki-haar-maats-series.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}