Volledige Fotografiese Gids: Voels Van Suider-Afrika

Author: Sinclair, Ian; Ryan, Peter

SKU: 9781770075894

R 357.00 R 420.00

Hierdie fotografiese veldgids tot die voels van Suider-Afrika bevat die grootste en omvattendste versameling fotos van die area in een volume. Die 958 voel spesies wat in Suider-Afrika gevind word,...
Shipping Time Ships in 7 to 8 working days

Hierdie fotografiese veldgids tot die voels van Suider-Afrika bevat die grootste en omvattendste versameling fotos van die area in een volume. Die 958 voel spesies wat in Suider-Afrika gevind word, word beskryf en geillustreer asook n ekstra 17 spesies van die Suidelike Oseaan en geassosieerde eilande en Antarktika. Meer as 2 500 illustrasies wys die ouderdom en geslag variasies, voels op land en in die lug asook kleure. Teks deur Suid-Afrika se top voel skrywers fokus op identifikasie, roep, habitat en status, broei besonderhede en dieet. Kleur gekoordineerde verspreidingskaarte. Jaarlikse seisoen kolomme wys wanneer spesies daar is en wanneer hulle broei. A-Z gids om groepe op te spoor. Hierdie gids volg die tradisionele spesie volgorde en bring n nuwe dimensie na voel identifikasie in Suider-Afrika. Dit sal onvervangbaar wees in die veld.

Dimensions : Not Specified
Format : Not Specified
Age Group : Not Specified
Page Numbers : 440
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.