Sasol Voels Van Suider Afrika Pvc 4th Edition

Author: Sinclair, Ian

SKU: 9781770079281

R 314.50 R 370.00

Sasol Voels van Suider-Afrika bly die streek se mees omvattend geïllustreerde en beproefde veldgids. Hierdie vierde uitgawe is aansienlik verbter deur die toevoeging van groepinleidings en n deeglik hersiene teks,...
Shipping Time Ships in 7 to 8 working days

Sasol Voels van Suider-Afrika bly die streek se mees omvattend geïllustreerde en beproefde veldgids. Hierdie vierde uitgawe is aansienlik verbter deur die toevoeging van groepinleidings en n deeglik hersiene teks, kalenderbalke wat spesies se voorkoms en broeitye toon, n afdeling oor 'hoe om die boek te gebruik, sowel as sonogramme wat lastige voelgroepe se roepe weergee. Die herontwerpte plate bevat noukeurige illustrasies, met byskrifte wat onderskeidende sleutelkenmerke aandui. Verspreidingskaarte toon die relatiewe getalrykheid van n spesie in die streek en dui ook stand- of trekvoelstatus aan. Hierdie omvattende uitkenningsgids, deur die voorste voelkykkenners geskryf, is onontbeerlik vir elke voelkyker.

Dimensions : Not Specified
Format : Not Specified
Age Group : Not Specified
Page Numbers : 464
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.