Sasol 300 Maklik Sigbare Voels in Suider-Afrika

Author: Reynolds, Chevonne, Tye, Nicolas

SKU: 9781775841722

R 161.50 R 170.00

Hierdie praktiese, eenvoudige gids tot van die voels in Suider-Afrika wat die meeste gesien word, is gemik op beginner- en selfs junior voel kykers. Dit is meer toeganklik as n...
Shipping Time Ships in 7 to 8 working days

Hierdie praktiese, eenvoudige gids tot van die voels in Suider-Afrika wat die meeste gesien word, is gemik op beginner- en selfs junior voel kykers. Dit is meer toeganklik as n volwaardige veldgids, en baie nuttig met eenvoudige teks, duidelike illustrasies en fotos van 300 van die streeks se voels wat die maklikste te sien is. Vir elke voel bied die boek: Eenvoudige teks met onder meer vind dit; identifiseer dit en verstaan dit Illustrasies en fotos in volkleur n Verspreidingskaart Die gewone Afrikaanse naam, wetenskaplike naam en gewone name in Engels en ;ander Afrika-tale Gemiddelde grootte en besonderhede oor die nes Omraamde teks met bykomende inligting vir sommige voels. Hierdie kleurryke, tersaaklike boek met bondige aanwysings vir identifisering behoort groot byval te vind by Suider-Afrikaanse voel kykers en buitelewe-entoesiaste.

Dimensions : Not Specified
Format : Not Specified
Age Group : Not Specified
Page Numbers : 168
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.