Sakgids Tot Voels Van Suider-Afrika

Author: Burger Cillie

SKU: 9781920289720

R 115.00

Vir sowel die beginner as die meer ervare voelkyker is die kompakte klein gids die antwoord. Die volgende aspekte maak hierdie boekie onontbeerlik: Pas in jou hempsak; Prakties en gebruikersvriendelik;...
Shipping Time Ships in 7 to 8 working days

Vir sowel die beginner as die meer ervare voelkyker is die kompakte klein gids die antwoord. Die volgende aspekte maak hierdie boekie onontbeerlik: Pas in jou hempsak; Prakties en gebruikersvriendelik; Meer as 400 voelsoorte; Uitstekende kleurfoto’s; Kleurvariasies aangedui; Logiese indeling van voelgroepe; Bondige biologiese inligting; Afrikaanse en Engelse name; Suider-Afrikaanse voelnommers; Verspreidingskaarte volgens die nuwe voelatlas; Indeks. Die boekie sal beslis sy man staan teenoor die grotes en is vir die natuurliefhebber so noodsaaklik soos ‘n verkyker!

Dimensions : Not Specified
Format : Not Specified
Age Group : Not Specified
Page Numbers : Not Specified
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.