Roberts Voelgids S/C

Author: CHITTENDEN HUGH DAVIES G WEIERSBYE I

SKU: 9781920602055

R 225.00 R 280.00

Hierdie hersiene uitgawe van die Roberts Voelgids bevat byna 1000 spesies wat in Suider-Afrika (suid van die Cunene- en Zambesi-rivier) voorkom. Die gids spog met puik nuwe illustrasiewerk wat besonderhede...
Shipping Time Ships in 3 to 5 working days

Only 5 left in stock, order soon!
Hierdie hersiene uitgawe van die Roberts Voelgids bevat byna 1000 spesies wat in Suider-Afrika (suid van die Cunene- en Zambesi-rivier) voorkom. Die gids spog met puik nuwe illustrasiewerk wat besonderhede gee oor seisoenale, ouderdoms en geslagsverskille in ongeveer 240  geannoteerde kleurplate, bygewerkte verspreidingskaarte, broei- en seisoenstafies en bondige dog insiggewende teks oor uitkenning, asook aspekte van biologie soos kos en roep. Voelgeesdriftiges se biblioteke sal beslis baat by hierdie nuwe toevoeging.

Dimensions :
Format :
Age Group : ADULT
Page Numbers :
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.