{"title":"Oloff Die Seerower Series","description":"\u003cp\u003eMeet \u003cstrong\u003eOloff Die Seerower\u003c\/strong\u003e by Gerrie Radlof, a much-loved series for readers who want more than one book with the characters they love.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBrowse the books below to find where to start or the next one you're missing.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBest for ages 9–12. Browse every Oloff Die Seerower book that we stock below.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9781919765044","title":"Oloff - Die seewraak","description":"Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes beleef. Die verhale, wat in die 1740’s afspeel aan die Kaap de Goede Hoop en die seewee daarom heen, is verwerk om aan te pas by die moderne taalgebruik en aan te sluit by die hedendaagse tiener, maar niks van die oorspronklike sjarme en spanning het in die verwerking verlore gegaan nie. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans tweede taal vir ouer leerlinge.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32208344973427,"sku":"9781919765044","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-seewraak-gerrie-radloff-15793643847795.jpg?v=1637310240"},{"product_id":"9781919765273","title":"Die Swart Seemeeu","description":"Dis die jaar 1740. Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees – Oloff die Seerower.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32208712499315,"sku":"9781919765273","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-swart-seemeeu9781919765273-484621.jpg?v=1752684602"},{"product_id":"9781919765303","title":"Die Seerower Se Buit","description":"Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32208737894515,"sku":"9781919765303","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/Ff.jpg?v=1722347946"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/collections\/die-swart-seemeeu9781919765273-484621.jpg?v=1792489710","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/collections\/oloff-die-seerower-series.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}