{"title":"Oloff Series","description":"\u003cp\u003eLooking for your next series to binge? \u003cstrong\u003eOloff\u003c\/strong\u003e by Gerrie Radlof is a much-loved series that's easy to fall into.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBrowse the books below to find where to start or the next one you're missing.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBest for ages 9–12. Shop the Oloff books we have in stock below.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9781919765105","title":"Die Skuim Van Die See","description":"Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes beleef. Die verhale, wat in die 1740’s afspeel aan die Kaap de Goede Hoop en die seewee daarom heen, is verwerk om aan te pas by die moderne taalgebruik en aan te sluit by die hedendaagse tiener, maar niks van die oorspronklike sjarme en spanning het in die verwerking verlore gegaan nie. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans tweede taal vir ouer leerlinge.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32208353853555,"sku":"9781919765105","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-skuim-van-die-see9781919765105-326825.jpg?v=1709117754"},{"product_id":"9781919765204","title":"Verraaier, Die (Oloff Die Seerower)","description":"Oloff, die groot man met die groot hart waarin ‘n warm vuur brand vir die beeldskone Anna te Hoogen, niggie van die vorige goewerneur aan die Kaap…","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32208359587955,"sku":"9781919765204","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-verraaier9781919765204-180450.jpg?v=1752731406"},{"product_id":"9781919765266","title":"Aasvoels van die see","description":"Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes beleef. Die verhale, wat in die 1740’s afspeel aan die Kaap de Goede Hoop en die seewee daarom heen, is verwerk om aan te pas by die moderne taalgebruik en aan te sluit by die hedendaagse tiener, maar niks van die oorspronklike sjarme en spanning het in die verwerking verlore gegaan nie. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans tweede taal vir ouer leerlinge.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32208698638451,"sku":"9781919765266","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/aasvoels-van-die-see9781919765266-734804.jpg?v=1752672697"},{"product_id":"9781919765280","title":"Die Vloot Van Verwoesting","description":"Dis die jaar 1740. Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees – Oloff die Seerower.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32208727277683,"sku":"9781919765280","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-vloot-van-verwoesting9781919765280-331173.jpg?v=1752687728"},{"product_id":"9781919765310","title":"Die Blou Robyn","description":"Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes beleef. Die verhale, wat in die 1740’s afspeel aan die Kaap de Goede Hoop en die seewee daarom heen, is verwerk om aan te pas by die moderne taalgebruik en aan te sluit by die hedendaagse tiener, maar niks van die oorspronklike sjarme en spanning het in die verwerking verlore gegaan nie. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans tweede taal vir ouer leerlinge.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32208748052595,"sku":"9781919765310","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-blou-robyn9781919765310-575498.jpg?v=1752713809"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/collections\/die-skuim-van-die-see9781919765105-326825.jpg?v=1792489527","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/collections\/oloff-series.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}