{"title":"Opwipsprokie","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eOpwipsprokie\u003c\/strong\u003e by Elsa Silke brings together playful books that make learning and creating feel like fun.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eGreat for screen-free time at home, travel and party gifts. Choose from hardback and board book editions.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBest for ages 3–5. Shop all our Opwipsprokie books below, with delivery across South Africa.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9780798184601","title":"Gouelokkies: En Die Drie Bere","description":"\u003cp\u003eWanner Mamma Beer, Pappa Beer en Baba Beer in die woud gaan stap, gaan die ondeunde klein Gouelokkies huisie binne. To die bere terugkom, wag daar 'n groot verrassing op hulle.\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42262524133491,"sku":"9780798184601","price":252.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780798184601-_1.jpg?v=1752680931"},{"product_id":"9780798185370","title":"Opwipsprokie: Aspoestertjie","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Opwipsprokie: Aspoestertjie By Elsa Silke\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHerontdek die tydlose verhaal van Aspoestertjie met hierdie betowerende opwipboek! Aspoestertjie wil graag na die prins se bal toe gaan, maar haar wrede stiefma en stiefsusters los haar by die huis. Gelukkig verskyn die towerfee betyds om seker te maak dis ’n onvergeetlike aand.\u003cbr\u003ePragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke dubbelbladsy is 'n nuwe avontuur! Hierdie interaktiewe boek is perfek vir elke boekrak en kombineer klassieke storievertelling met lieflike illustrasies.\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43196908601459,"sku":"9780798185370","price":252.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780798185370.png?v=1752745163"},{"product_id":"9780798185363","title":"Opwipsprokie: Hansie en Grietjie","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Opwipsprokie: Hansie en Grietjie By Elsa Silke\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHerontdek die tydlose verhaal van Hansie en Grietjie met hierdie betowerende opwipboek! Hansie en Grietjie verdwaal in die woud en kom op 'n liplek-lekkergoedhuisie af. Maar alles is nie pluis nie . . . \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke dubbelbladsy is 'n nuwe avontuur wat jou nooi om Hansie en Grietjie se slim planne te aanskou. Hierdie interaktiewe boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met lieflike illustrasies.\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43196940124275,"sku":"9780798185363","price":252.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780798185363.png?v=1752717195"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/collections\/9780798184601-_1.jpg?v=1792489618","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/collections\/opwipsprokie-series.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}