Stuarts se Veldgids tot Soogdiere Van Suider Afrika

Author: Stuart, Chris, Mathilde

SKU: 9781775841128

R 365.50

Groter suider-Afrika is ryk aan soogdierspesies, byna 400- wat almal in hierdie ten volle bygewerkte, omvattende veldgids ingesluit is. Uitgebrei om spesies in te sluit wat in Angola, Zambie and...
Shipping Time Ships in 7 to 8 working days

Groter suider-Afrika is ryk aan soogdierspesies, byna 400- wat almal in hierdie ten volle bygewerkte, omvattende veldgids ingesluit is. Uitgebrei om spesies in te sluit wat in Angola, Zambie and Malawi voorkom, dit is ook uitvoerig hersien om die volgende in te sluit: nuwe bevindings en taksonomie, hersiene verspreidingskaarte en baie nuwe foto's, kleurkodes om families te groepeer, simbole vir groottes en spore, foto's van skedels, gegroepeer om vergelyking makliker te maak, volledige beskrywings van elke spesie bied insig in sleutelkenmerke vir uitkenning, tipiese gedrag, voorkeurhabitat, kos wat geeet word, voortplanting en lewensduur.



Dimensions : Not Specified
Format : Not Specified
Age Group : Not Specified
Page Numbers : 456
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.